Verskeie winkels het in die slag gebly voordat die brand eindelik Donderdag om 05:00 geblus is.
Alles vir Donderdag 27 Oktober 2022
Instrumentale snitte ook met Aitsa-benoemings vereer
ʼn Musiekstuk hoef nie lirieke te hê om luisteraars te roer of ʼn blywende indruk te laat nie.
Taalgebruik: epos, e-pos
ʼn Elektroniese pos is nie ʼn “epos” nie. Epos verwys na ʼn lang gedig waarin ʼn storie vertel word. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie verder klei nie.
Oud-Eskombaas, familie vas vir korrupsie
Agt verdagtes is Donderdag vroegoggend in hegtenis geneem vir hul beweerde aandeel in onreëlmatige kontrakte wat toegestaan is vir die bou van die Kusile-kragstasie.
Fliekresensie: The Rock in louwarm DC-superheldfliek
Die storie probeer tussen die oormaat gevegte, vuishoue, vuurballe, gille en krone wat gloei kop uitsteek, maar sy lont is nat.
Boere het meer van begroting verwag
Agri SA sê daar was geen geteikende ingryping om die landboubedryf te steun nie, terwyl suikerrietkwekers bitter is oor die stilte wat heers oor die voortgesette suikerbelasting.
Kopsere en klubdoele in Ronaldo-kollig
Cristiano Ronaldo, die Portugese sokkersuperster, oorheers weer die hoofopskrifte om goeie én slegte redes.
Munisipale bestuurder gevind
Een van die slagoffers kon dit tot by die N14 maak, waar sy ʼn taxi voorgekeer en om hulp gevra het.
Regering gewaarsku oor Russiese seiljag
Die regering meen egter daar is “geen rede om te verhoed” dat die superseiljag ʼn hawe hier aandoen nie.
Woede oor ‘herwinning’ van historiese begraafplaas
ʼn Begraafplaas waar oorlogshelde en Voortrekkers begrawe is, gaan dalk nou plek maak vir ʼn ontwikkelingsprojek.
Wat van die kaderkaping, Cyril?
As Ramaphosa werklik ernstig was daaroor om staatskaping uit te roei sou hy die onderneming uitgespreek het dat kaderontplooiing iets van die verlede is.
Man skuldig aan Tazné van Wyk se moord
Moyhdian Pangkaeker (56) was uit op parool toe hy die agtjarige ontvoer, verkrag en vermoor het.
Woordmisdade en die rol van taal in regsake
“Vandat ʼn persoon in hegtenis geneem word tot die dag wat hy of sy in die hof verskyn, bevind hulle hulself in die linguistieke webbe van die regstelsel.”
‘Geen bewyse’ van terreurbedreiging
Die aanval word volgens die waarskuwing moontlik vir die naweek beplan, maar geen spesifieke besonderhede oor die tyd, metode of teiken is egter bekend nie.
Deel II: Koalisie- en alliansiepolitiek
In die algemeen is ʼn pragmatiese (eerder as ʼn ideologiese) ingesteldheid belangrik indien leiers suksesvol wil wees in die daarstelling en bedryf van koalisies.
Pure Rilee-spierkrag!
Rilee Rossouw se spoggerige 109 lopies vanaf slegs 56 aflewerings het die weg gebaan vir ʼn groot Protea-sege.
Boek: Sophia Kapp se ‘Heimwee’
Dit is die storie van Mart-Mari wat moet terugkeer na die familieplaas sodat sy haar ma kan begrawe en finaal kan afskeid neem van die familie by wie sy nooit tuis gevoel het nie.
Kom braai saam by Klerksdorp-boekfees
Vanjaar kom feesgangers ná Martelize Brink se gesprek oor haar boek ‘Oor die kole’ om die braaivleisvuur bymekaar.
Polisie fnuik aanval op OTM
Daar word nou vermoed dat die verdagtes, wat glo die aanval beplan het, moontlik ook verbind kan word met die onlangse rooftog by die Devon-polisiestasie in Gauteng.
Drie vas wat hulle as metropolisie voordoen
Twee volledige stel uniforms van die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) én EMPD-stewels is in die verdagtes se besit gevind.