Suid-Afrika staan op die vooraand van een van die belangrikste verkiesings sedert 1994, met verreikende implikasies vir die regerende ANC se politieke elites.
Lees meerAlles deur die skrywer André Duvenhage
Suid-Afrika voor en na die 2024-verkiesing ll
Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem, watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ʼn potensieel verswakkende situasie gaan wees.
Suid-Afrika voor en na die 2024-verkiesing l
Bepalend vir Suid-Afrika se toekoms, veral in soverre dit die komende nasionale en provinsiale verkiesing betref, is wat die toekoms vir die ANC as die regerende party mag inhou.
Deel lV: Koalisiepolitiek as die kuns van die moontlike?
Suid-Afrika se beperkte blootstelling aan koalisiepolitiek a.g.v ʼn lang geskiedenis van oorheersende partystelsels maak dit moeilik
om by die spelreëls van koalisiepolitiek aan te pas.
Deel lll: Koalisiepolitiek en politieke stabiliteit
In ʼn staat wat reeds ernstig onstabiel is, kan pogings om politiek op koalisiebasis te bedryf lei tot verdere konflik en onstabiliteit.
Deel II: Koalisie- en alliansiepolitiek
In die algemeen is ʼn pragmatiese (eerder as ʼn ideologiese) ingesteldheid belangrik indien leiers suksesvol wil wees in die daarstelling en bedryf van koalisies.
Deel I: Koalisiepolitiek in ʼn konstitusionele demokrasie
Die leierskapsrol van Cyril Ramaphosa (of die gebrek daaraan), die interne botsings binne die ANC, en die uitspeel daarvan in die lig van die komende verkiesingskonferensie van die ANC, gaan nie net die toekoms van die ANC bepaal nie, maar ook dié van die groter staatkundige bestel.
Die Demokratiese Alliansie se ‘Spur-moment’
Dit gaan ʼn moeilike pad van herstel vir die DA wees. Groot werk lê voor vir die party om die vertroue van sy kieserskorps te behou en nuwe steunbasisse te ontsluit.
Die VSA se ‘swart swaan’
Dit sal interessant wees om te sien hoe politici in Suid-Afrika gaan reageer op die VSA se swart swaan. Ek twyfel baie sterk of dit positief gaan wees.
ʼn Suid-Afrikaanse lente?
Tog lê die rigting van konstruktiewe verandering opgesluit in dialoog en gesprek en die definiëring van die middelgrond as grondslag om vorentoe te beweeg. Dit is wat tans gebeur met die gesprekke tussen AfriForum en die ANC. Kan hierdie klein gebeurtenis die weg vorentoe aandui?
ANC: ’n Bevrydingsbeweging onder druk, is uiters onvoorspelbaar
Die nasionale algemene raadsvergadering (NARV) van die ANC moet beoordeel word teen die agtergrond van ʼn uiters dinamiese Suid-Afrikaanse politieke landskap. Hierdie dinamiese politieke omgewing konfronteer die ANC tans met van die grootste uitdagings waarmee die organisasie in sy meer as honderdjarige bestaan te make gehad het.
Op soek na deurbraakgerigte evolusie
Soos wat met individue die geval is, kom daar ook tye waar nasies, volkere en state bestekopname van hul huidige situasie moet doen. Dit is…
Midde-oosterse gebeure vang analiste onkant, risiko ook plaaslik
Nie net akademici nie, maar ook die intelligensiewêreld, waaronder die MUSSAD, is om dit sag te stel onkant betrap deur politieke gebeure van die afgelope…