Sigbare polisiëringshulpbronne is in Sandton ontplooi en die nodige maatreëls is in plek gestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sandton-terreurwaarskuwing"
Terreurwaarskuwing is ‘betreurenswaardig’, sê Ramaphosa
“Dit is jammer dat ʼn ander regering só waarskuwing uitgereik het en paniek gesaai het onder ons mense.”
Brittanje waarsku ook oor terreur in SA
Volgens die Britse regering kom die grootste bedreiging van ekstremiste met bande met Daesh en het dié land se regering sy burgers aangeraai om groot skares oor die naweek te vermy.
‘Geen bewyse’ van terreurbedreiging
Die aanval word volgens die waarskuwing moontlik vir die naweek beplan, maar geen spesifieke besonderhede oor die tyd, metode of teiken is egter bekend nie.
Ambassade waarsku oor ‘terreuraanval’ in Sandton
Die Suid-Afrikaanse Staatsveiligheidsagentskap (SVA) sê hulle het die kennisgewing op sosiale media gesien, maar is nog nie deur die ambassade self gekontak nie.