Die geslaagde mosie van wantroue het daartoe gelei dat die veelparty-koalisieregering in die metro tot niet is.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Oktober 2022
Selfs Lesufi sug van verligting oor e-tol
“Ons glo hierdie is ʼn belangrike oorwinning aangesien dit groot verligting vir die mense van Gauteng bring wat die las moes dra om e-tol te betaal vir paaie wat ʼn nasionale doel dien.”
Brandweer spook om brand in Kaapse Wynlande te bestry
Die brand word aangevuur deur ʼn kombinasie van ou en gemengde plantegroei, asook rukwinde in die gebied.
Ambassade waarsku oor ‘terreuraanval’ in Sandton
Die Suid-Afrikaanse Staatsveiligheidsagentskap (SVA) sê hulle het die kennisgewing op sosiale media gesien, maar is nog nie deur die ambassade self gekontak nie.
ToekomsVenster: Protesteer as dit by ons kinders kom
Suid-Afrika, waarheen is jy op pad? Die land is op vele terreine bankrot. Wil ons nou ons eie kinders aan die kapers van die samelewing oorhandig?
Begroting: Regering se idees (en geld) is op – DA
Die DA het die mediumtermynbegrotingsrede as dié van ʼn “gebroke” regering bestempel en sê die minister kon veel meer gedoen het om gewone Suid-Afrikaners se lot te verbeter.
Resep: Jogurt-yskastert
Bederf jouself met hierdie soet, middel-van-die-week-yskastert.
R350-toelae weer verleng
Meer as 7,4 miljoen mense ontvang tans die toelae.
Geen borgtog vir Roedtan-‘baasbrein’
Die staat voer aan die drie beskuldigdes in die onlangse moord op die Roedtan-boer Nico Janse van Rensburg, se selfoonrekords plaas hulle op die toneel.
Regering gaan Eskom se skuld oorneem
Denel en Transnet kry ook weer elk ʼn reddingsboei van etlike miljarde rand.
Miljarde vir Sanral om skuld te betaal
Die minister het egter gewaarsku dat ʼn oplossing vir die voortslepende e-tolsaga gevind moet word.
Mini-begroting: Risiko’s word werklikheid
Die Suid-Afrikaanse ekonomie word gerem deur skuld wat dit vir die land moeilik maak om sy ontwikkelingsdoelwitte te bereik, asook voortdurende beurtkrag, sê die minister van finansies.
Hoop, gebede vir vrou, kind ná noodlottige kameelperdaanval
“Kayden (4) het als gesien en onthou wat gebeur het. Hy het vir ons vertel dat ‘die kameelperd hulle seergemaak het’.”
Leila se dood was ‘net ʼn ongeluk’
Die familie van Leila Lees (18) sê hulle neem niemand kwalik vir die ongeluk wat hul “positiewe, liefdevolle gees” van ʼn suster, dogter en kleinkind geëis het nie.
Rassie tevrede met oefenkamp
“Die volgende stap is om te bepaal wie hierdie Saterdag saam met die Springbokke na Ierland vertrek en wie saam met die SA A-span ʼn rukkie later na Europa sal reis.”
Steve Hofmeyr gebroke ná broer se dood
“Dit gebeur heeltyd om ons, maar jy dink nooit dit gaan met jou gebeur nie. Selfs al is daar waarskuwings,” het Steve aan Maroela Media gesê.
Lesersbrief: Aborsie mag ons nie gevoelloos los nie!
Mag die kerk van ons Here Jesus Christus opstaan met ʼn duidelike stem teen hierdie bose praktyk.
Engelsman noem SA legendes in droomspan
“Frik du Preez het danksy merkwaardige spoed en atletiese vermoë uitgeblink. Ek was nie so goed nie.”
Kykers krap kop oor watter dier hulle in dié prentjie sien
Daar is natuurlik ook ʼn groep wat niks buiten sirkels sien nie.
Fratsongeluk voor skool eis gr. 1-leerder
ʼn Motoris het na bewering uit die parkeerterrein probeer ry nadat sy haar kinders by die skool afgelaai het, toe die slagoffer voor die motor beland het.