“Dit was vir my rustigheid op sy beste. Dit was my veilige plek.” Toe word ’n fietsryer aangeval en vir dood agtergelaat.
Alles vir Woensdag 26 Oktober 2022
Gedagte vir die dag: Beproewings
Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan. (2 Korintiërs 4:17)