Die DA sê die e-tolstelsel kan gebruik word om kontant op ander maniere te genereer en verkeersvloei te reguleer.
Alles vir Woensdag 26 Oktober 2022
Erfenisstigting breëbors oor Pierneef-versameling
Die Erfenisstigting se Pierneef-galery is Dinsdag amptelik aan lede van die publiek bekendgestel.
Jhb se Phalatse dalk gou weer uitgeskop
Die Johannesburgse burgemeester het ná die hofuitspraak dadelik aan die werk gespring, maar haar politieke teenstanders waarsku dat sy nie te gemaklik in die pos moet raak nie.
Grommende Tiere en reën Proteas se voorland
“Daar word weer reën vir môre voorspel. Ja-nee, dit lyk of geluk tans maar net nie aan ons kant is nie,” het Lungi Ngidi gesê.
#JongStemme: Wees eg – los die klug!
Waar het ons mekaar so begin misverstaan, miskommunikeer? Waar het ons geleer om mekaar te bestempel met letsels en woorde wat geen see kan afwas nie?
Boek: ‘Fluitjieblaser of doofstomme’ – Kobus Hoffman
Moet jy die fluitjie blaas of moet jy eerder doofstom wees? Moet jy praat of moet jy eerder jou rug draai?
Luister: Reën se Nolene, Richann kou saam klippe
“Ons is altyd saam op die pad en jy word uiteraard deel van mekaar se lewe.”
Wiele2Wiele raak nostalgies oor ikoniese 2000GT
Hierdie week in Wiele2Wiele gaan die span terug in tyd en raak nostalgies oor Toyota se ikoniese 2000GT en ’n 007-ster. Hulle gee ook vir jou ’n voorsmakie van Baic se Beijing X55.
Polisie wond twee wat glo winkel beroof
Werkers van ʼn winkel in Kariega is glo aangehou en verskeie duur elektronika-toestelle gebuit.
Vrye Weekblad III bied nogmaals ʼn alternatiewe stem
Vrye Weekblad het in die 1980’s ʼn duidelike stem laat hoor wat by linksgesinde Afrikaners geresoneer het. Maar die teikengehoor vir Vrye Weekblad se digitale herlewing was net klein.
Beurtkrag ontwrig reeds eerste matriekvraestel
Matrieks het Dinsdag met die eerste vraestel van die eindeksamen begin, maar daar is groot kommer oor die uitwerking wat voortgesette beurtkrag op hul prestasie gaan hê.
‘Fraksie’ se Hendrik Nieuwoudt oor plante, pannekoek en planne
Hendrik Nieuwoudt is te sien as JP in Fraksie, die jong man wat glo hy gaan ’n sosialemedia-ster word en saam met sy pa en dié se huismaat ’n huis deel.
Ierland-breier staal vir Bok-aanslag
Die Iere swaai die septer in die afgelope tien wedstryde tussen die twee spanne. Boonop het hulle die laaste ontmoeting met 38–3 in Dublin gewen.
Bles Bridges se gedenksteen geskend
Dié gedenksteen het deur die jare heen ’n belangrike kultuur- en erfenisbaken vir talle Afrikaanssprekendes en -musiekliefhebbers geword.
Slimkoppe bevestig kennis in geskiedenisolimpiade
“Vandag se jeug leer nie meer Afrikanergeskiedenis nie, behalwe as jy dalk ’n Voortrekker is, en die Geskiedenisolimpiade poog om daardie leemte te vul.”
Ramaphosa kap terug na Zuma oor sakebelange
Oudpresidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki moet eerder opbouend met pres. Cyril Ramaphosa in gesprek tree oor hul kritiek as om dit van die dakke af te skree.
Gedig: Digteres as huisvrou
“Strykgoed wat moedeloos oor ʼn stoelrug hang, gebare sonder afloop en aanvang.”
Charlene October se eksman lewenslank in tronk na moord
ʼn Oudpolisiekaptein en ma van vier se eksman en ʼn medebeskuldigde is in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir haar moord.
Moeilike operasie red kleuter se kaak
“Om haar weer te sien glimlag, is verblydend.”
Ondersoek na brand by weermag-opleidingskollege
Die omvang van die skade moet nog bepaal word nadat ʼn brand Dinsdag by die weermag se opleidingskollege in Thaba Tshwane (Voortrekkerhoogte) uitgebreek het.