Die Afrikaanse musieklegende Bles Bridges se lewe is opnuut gevier tydens die onthulling van ’n splinternuwe gedenksteen net buite Bloemhof in Noordwes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bles Bridges"
Bles Bridges se gedenksteen geskend
Dié gedenksteen het deur die jare heen ’n belangrike kultuur- en erfenisbaken vir talle Afrikaanssprekendes en -musiekliefhebbers geword.