Die polisie is Woensdag na dié hoërskool ontbied nadat lede van die EFF vermoedelik oor salarisverhogings betoog het.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 Oktober 2023
Ramaphosa praat (weer) met Zelensky
Dit is nou al twee jaar sedert Rusland Oekraïne ingeval het, en die oorlog toon geen teken van ʼn einde nie.
‘Lugmag is nasionale krisis’ – DA
“Maar die mees kommerwekkende feit is dat meer as die helfte van die vliegtuie weens ʼn gebrek aan onderdele of begrotingsbeperkings tans onbruikbaar is.
Moordverdagte vir waarneming gestuur
Die tienjarige Lihle Zensile se neef het haar liggaam glo in ʼn trommel onder haar ouers se bed versteek nadat hy haar doodgewurg het.
‘Miljoene vir Kuba-vriende terwyl SA uitmekaar val’
“Dit is ʼn regering wat nie huiwer om miljoene aan sy Kubaanse vriende te skenk nie, terwyl hy nie eens kan bekostig om sy eie ligte aan te hou nie.”
Twee vas vir ontvoering, kaping
Die verdagtes het glo twee slagoffers met ʼn vuurwapen gedreig en met hulle in die gekaapte voertuig weggery.
Opposisie boos oor ‘verkiesingsbedrog’ in Mosambiek
Mosambiek se grootste opposisieparty, Renamo, ʼn voormalige rebellegroep, betwis die voorlopige verkiesingsuitslae.
Luister: Knap só jou huis sakpas op
“Dit is nie nodig om alles nuut aan te koop nie, soms het jy reeds skatte in jou huis.”
ToekomsVenster: Vriende van Jesus se lewens word aan liefde gekenmerk
Daar is geen ander uitweg nie – liefde, met name God se liefde – oorwin harte.
Franse lughawens ontruim ná bomdreigemente
Verdagte bagasie en dreigende e-posse het daartoe gelei dat ses lughawens tydelik ontruim moes word.
Vrystaatse polisie vat soms langer as ʼn uur om te reageer
Die minster van polisie het onthul dat inwoners van plekke soos Bloemspruit, Mangaung en Welkom tussen 30 min en 60 min wag vir die polisie om op te daag.
‘Wenstappen’: 50ste sege wink vir Max in Texas
Max Verstappen het sedert die aanvang van die 2021-seisoen meer as die helfte van die 61 wedrenne gewen.
SA’ner sterf in ‘terreuraanval’ in Uganda
Drie mense, twee toeriste en ʼn gids, is Dinsdagaand in ʼn nasionale park om die lewe gebring voordat hul wildbesigtigingsvoertuig aan die brand gesteek is.
Bokke verwelkom druk, sê komkommerkoel Pollard
Die Springbokke se ongekende vermoë om nie net druk te absorbeer nie, maar ook om van hul beste rugby in die groot oomblikke van ʼn Wêreldbeker-toernooi te speel, beïndruk vriend en vyand in Frankryk.
‘Weg met skerms’ sê oogarts oor kinders se ooggesondheid
“Daar is studies wat toon dat 50% van die wêreld se bevolking teen 2030 bysiende gaan wees.”
Nederlandse koninklikes land in SA
Koning Willem-Alexander en koningin Máxima van Nederland sal Suid-Afrika vir drie dae besoek.
Inflasie weer aan’t styg
Dit was nie net eiers wat verlede maand duurder was nie. Lees hier watter ander items inflasie in September opgestoot het.
Na 7 Oktober
Ek skryf hierdie artikel op dag 10 van Operasie Swaarde van Yster. En dis hoekom ek skryf. Ek sien. En ek gee om.
Umaga kap na ‘mooiweer-ondersteuners’
“Nou speel ons in die halfeindstryd en almal doen hul bes om weer ’n plekkie op die All Blacks-perdekar te kry.”
Man gestraf wat worshonde vir dood in motor agterlaat
“Ek kan nie aan ʼn wreder manier dink om dood te gaan as om in ʼn warm motor sonder kos en water vasgekeer te wees met geen manier om te ontsnap nie.”