Die lugmag het nuwe vliegtuie nodig, maar moet binne sy vermoë leef en die begroting laat nie tans sulke uitgawes toe nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lugmag"
Oudlugmaghoof sterf
Hy is op 27 September 1951 afgeskiet en was vir 23 maande ʼn krygsgevangene voor hy vrygelaat is en op 11 September 1953 na Suid-Afrika teruggekeer het.
(Nuwe) Fratse in die Vloot
Dis nou meer as 50 jaar later, maar die SA Vloot (en lugmag en regering) lewer steeds gereeld komedies op, met die verskil dat hulle meer ontstellend as snaaks is.
Oud-lugmagman vas oor wapens aan regses
ʼn Voormalige tegnikus in die Suid-Afrikaanse lugmag is in hegtenis geneem nadat hy glo probeer het om wapens aan ʼn regse ekstremistiese groep te verskaf, het die Weekend Argus Sondag berig.
Lasbriewe vir millitêre hoës vir eers uitgestel
Die hooggeregshof in Pretoria het ten gunste van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag beslis en ‘n hofbevel vir die inhegtenisname van die hoof van die weermag en twee ander senior beamptes, ter syde gestel.
Hoofde van lugmag en weermag moet gearresteer word
Die Pretoriase hooggeregshof het Dinsdag gelas dat die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die hoof van die Suid-Afrikaanse Lugmag en die Sekretaris van Verdediging in hegtenis geneem moet word.
Lugmag-vliegongeluk: Name bekend
Die name van die drie lugmaglede wat dood is toe die Cessna C208 Caravan waarin hulle gevlieg het naby Lydenburg, Mpumalanga neergestort het, is bekend gemaak.
Korporaal weer in hof vir moord by Bloem-lugmagbasis
‘n Korporaal van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag weer vlugtig op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Man in hof ná skietery by lugmagbasis
‘n Lid van die SA Lugmag wat by Bloemspruit-lugmagbasis gestasioneer was, het Dinsdag op ‘n aanklag van moord in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
SANW kort glo meer vroue
Vroue moet aangemoedig word om by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) aan te sluit, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, Dinsdag gesê.
Zuma glo nie betrokke by Gupta-landing
President Jacob Zuma en sy kabinet was glo glad nie betrokke in die landing van die Gupta-vliegtuig by Waterkloof-lugmagbasis nie.
Afleggings by Denel onafwendbaar
Die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) het bevestig dat hy geen van die 523 vliegtuigspesialiste by Denel Aviation/AMG se dienskontrakte gaan oorneem nie en dat sy kontrak vir vliegtuiginstandhouding met die maatskappy op 31 Maart ten einde loop.