Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Donderdag ʼn paar sleutelaanstellings, insluitend ʼn nuwe finansiële hoof, aangekondig.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 April 2018
DA-LP betreur misdaad in SA ná rooftog
Ghaleb Cachalia, DA-LP, het die misdaadstatistiek in die land betreur nadat hy in Houghton, Johannesburg, beroof is.
Name van busbrand-slagoffers bekend gemaak
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo het Donderdag die name bekend gemaak van ses mynwerkers wat gesterf het toe die bus, waarin hulle gery het, aan die brand gesteek is.
Die wêreld in foto’s – 12 April 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Trump onduidelik oor Sirië-aanval
Die Amerikaanse president Donald Trump het Donderdag gesê ʼn moontlike aanval op Sirië kan “binnekort of dalk eers later” plaasvind.
Nóg ʼn verdagte vas ná Joubertina-plaasaanval
ʼn 22-jarige man is in hegtenis geneem nadat ʼn 74-jarige boer op ʼn plaas in Joubertina in die Oos-Kaap met ʼn snoekerstok aangerand is.
Mooinooi-vroue: ‘Staat se saak is nie sterk’
Ná die verrigtinge het die “baasbrein” met rooi oë, asof hy gehuil het, twee keer gepoog om met die ondersoekbeampte in die saak, kol. Isaac Tlhapi, te praat.
45 skoliere ry saam in minibus
Veiligheidsbeamptes in Port Elizabeth het Donderdag ʼn minibusbestuurder in hegtenis geneem nadat hy 45 hoërskoolleerlinge in ʼn 16-sitplek-minibus vervoer het.
Statebond-sewes: SA durf nie in groepronde gly
Daar is ʼn saak uit te maak dat dit die gevolg van te veel sport is, maar heelwat sewesondersteuners het al vergeet dat Suid-Afrika die verdedigende kampioen in sewes by die Statebondspele is.
ToekomsVenster: Verandering
Die Here gaan jou nie los nie. As Hy ʼn belofte gegee het, kan jy daarop reken. Jy kan Hom onvoorwaardelik vertrou. Moenie jou eie planne maak nie. Moenie die leuen glo dat God verleë staan voor jou uitdagings nie.
Gewilde sanger en aktrise verloof
“Ons moes die motors in die straat stop sodat ek kan vra, so dit was baie opwindend!”
Bekendstelling: Spasie vir ʼn nasie
Al die mededingers gaan nou nóg harder pak gaan kry, want die Volkswagen Tiguan Allspace bied nou sewe sitplekke, skryf Brendon Staniforth.
Intelligensiedienste: Minister wil ingryp
Die duiwel draai rond onder die troebel water van Suid-Afrika se spioenwêreld nadat die inspekteur-generaal van intelligensie ʼn interdik aangevra het teen die land se topspioen en direkteur-generaal van die staatsekerheidsagentskap.
Hof genader om SAL onder besigheidsredding te plaas
“Dié SAL-saak gaan een van die grootste belastinghofsake in die geskiedenis van Suid-Afrika word.”
Man loop ‘doodluiters weg’ ná hy Potch-student skiet
“Ek het my ma gebel en gesê: ‘Mamma, ek is geskiet, maar ek dink ek is oukei.’”
Statebondspele: SA oes nog medaljes in
ʼn Spelerekord is ook herskryf.
Foto’s: Grootste passasierskip nóg begin eerste vaart
Die grootste passasierskip wat die wêreld nóg gesien het, het pas sy eerste vaart onderneem. Dié passasierskip spog met van die beste tegnologie wat nóg in passasierskepe was – en is boonop langer as 360 m.
Maroela Media se radiodramas vir gesogte toekenning benoem
Maroela Media is met twee benoemings in die Luister-kategorie vir beste teks vir ʼn radiodrama- of teater vereer.
DA en ANC stabiel in tussenverkiesings
Terselfdertyd toon dit dat die DA nie tans die tipe groei toon wat die party benodig om die ANC landwyd onder 50% te druk in aanstaande jaar se algemene verkiesing nie.
40 gesinne kry huise ná ampswoning verkoop is
Hy het gesê wanneer die huise geallokeer word, sal die raad voorkeur gee aan bejaardes, mense met gestremdhede en huise waar kinders aan die hoof van die huis staan.