Maroela Media is met twee benoemings in die Luister-kategorie vir beste teks vir ʼn radiodrama- of teater vereer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Staal Burger"
Staal Burger en Gerrie Nel nou saam die nuwe Afrikaanse superhelde
Maar daar is ʼn lekker nuwe verrassing in dié nuwe reeks: Advokaat Gerrie Nel is die nuwe Afrikaanse superheld wat sy aan sy met Staal Burger teen misdaad en korrupsie veg.