Gert Roets (23), die belowende Wolwe-rugbyspeler wat Saterdag dood is nadat hy in ʼn vermeende mislukte rooftog geskiet is, se lewe word eersdaags op sy tuisveld gevier.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gert Roets"
Minister besoek familie ná rugbyspeler sterf
“Mag die Here met hierdie familie wees in dié donker uur.”
Belowende rugbyspeler sterf ná skietvoorval
Gert Roets (23), die belowende Wolwe-rugbyspeler van Kempton Park aan die Oos-Rand wat verlede Saterdagoggend tydens ʼn vermeende mislukte rooftog geskiet is, is oorlede.
Rugbyspeler geskiet: Ouers neem moeilike besluit
“Dis óf sy been óf sy lewe.”
Rugbyspeler kan been verloor ná skietvoorval
“Die koeël is reg deur hom en het sy hoofslagaar afgeskiet. Hy het geval, maar kon daarin slaag om op te staan. Hy het in die veld in gevlug, maar het toe in ʼn groot gat geval.”