November is veel meer as net die maand voor Kersfees en Movember om mansgesondheid in die kollig te plaas. Dis ook die maand waarin Internasionale Merlotdag gevier word. Op 7 November het merlot-liefhebbers regoor die wêreld ʼn glasie op hierdie gewilde kultivar geklink, wat ook wêreldwyd geplant word en in verskeie klimaatstoestande floreer, skryf Maryke Roberts.
Lees meerAlles vir Saterdag 19 November 2022
Kempton Park se ‘spook-hospitaal’ dalk herbou
Diegene wat al die verlate hospitaal besoek het, meen egter die idee is doodgebore – en ook nie net omdat dit miljarde rande gaan kos om die hospitaal weer oop te stel nie.
Foto’s: Lichtenburg-pad se slaggate kniediep
Die DA sê dit is nou hoogtyd dat die departement van openbare werke werk daarvan maak om dié pad te herstel.
Bokke laat wiel teen Italië
ʼn Vinnige vraag – wanneer laas het jy ʼn Springbokspan gesien wat die bal só laat loop het? Van Willie le Roux se skerpskutter-aangeë tot Kurt-Lee Arendse se toorkunsies het die stomme Italianers op die agtervoet geplaas.
Spanje reik hand na Oekraïne in sy donker uur
Onlangse Russiese aanvalle op Oekraïne se kragnetwerk word aangevoer as die rede waarom miljoene mense sonder krag of warm water gelaat is net voordat die winter aanbreek.
Man vas wat Eskom se Oberholzer glo met bom dreig
Volgens die kragvoorsiener is daar ʼn oorweldige aantal bewyse wat die 27-jarige verdagte met die misdaad verbind.
38 mense beseer toe bus omslaan
“Daar is gelukkig geen noodlottige beserings op die toneel aangemeld nie.”
Internasionale moordverdagte in SA tronk gekry
Interpol het die 40-jarige Suid-Afrikaanse burger in ʼn gevangenis in KwaZulu-Natal opgespoor waar hy ʼn 15 jaar vonnis vir moord uitdien.
Pikkies sonder vere gehelp met voeding
Tientalle Kaapse pikkewynkuikens op Dyer-eiland naby Kleinbaai is die afgelope paar weke van die eiland verwyder, in ʼn poging om hulle by te staan met voeding terwyl hul ouers verveer.
Soektog na Willem Kruger duur voort
Terwyl die riviervlak stadig besig is om te sak, is die spanne hoopvol dat hulle eersdaags sal kan sien of die 29-jarige man se bakkie wel in die rivier is.
Bokke wíl wen – Kolisi
“Ons speel vir Suid-Afrika en vir die mense by die huis – om te wen is al waaraan ons dink.”
Baba se liggaam in KZN-rivier aangetref
Die vier maande oue baba was glo sedert die vorige aand skoonveld.
Geen keer aan Djokovic in Turyn
“Dit het glad nie vir my saak gemaak dat ek reeds vir die halfeindstryd gekwalifiseer het nie. Hierdie wedstryd teen een van my taaiste teenstanders is een wat ek bitter graag wou wen.”
Theranos-stigter gevonnis
Elizabeth Holmes, wat tans swanger is, hoef eers in April aan te meld om haar vonnis in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië uit te dien.
Brandpunt: Is Rassie reg of verkeerd?
Is Rassie Erasmus nie besig om bruê te verbrand nie? Word hy nie as ʼn swak verloorder voorgehou nie en word die beeld van Springbokrugby nie skade aangedoen nie?
S&P ‘positief’ oor SA se graderingsvooruitsig
Die graderingsagentskap Standard & Poor’s Global Ratings (S&P) het laat Vrydagaand Suid-Afrika se jongste kredietgraderings aangekondig.
Hollywood: ‘Twilight’-ster getroud; ‘Grey’s Anatomy’ nou sonder ‘Grey’
Ná ’n allemintige 18 jaar word daar uiteindelik ’n derde rolprent vir The Princess Diaries beplan.
Mcllroy op Fitzpatrick se spoor
As Matthew Fitzpatrick sy derde toernooi in vanjaar se Europese reeks wen, sal hy die eerste keer as die voorste speler in die Europese reeks gekroon word.
Dissiplinêre stappe teen prof geëis ná hondeuitlatings
Raadslede van die Universiteit Stellenbosch (US) meen dat die professor se opmerkings “prima facie ongegrond, rassisties, van alle waarheid ontbloot en erg verdelend is”.
Video: Sinkgat dwing gesin uit droomhuis
“Dit was veronderstel om my aftreehuis te wees.”