Novak Djokovic het nie net een van Roger Federer se rekords in Turyn geëwenaar nie, maar hy het ook ʼn wentjek van $4,7 miljoen in die sak gesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ATP-eindtoernooi"
Geen keer aan Djokovic in Turyn
“Dit het glad nie vir my saak gemaak dat ek reeds vir die halfeindstryd gekwalifiseer het nie. Hierdie wedstryd teen een van my taaiste teenstanders is een wat ek bitter graag wou wen.”