Dit is neusie verby vir die Blitsbokke om met die HSBC-seweslouere weg te stap.
Alles vir Sondag 28 Augustus 2022
Sewe sterf in Pta-ongeluk
Een van die passasiers van die Mercedes het kritieke beserings opgedoen en paramedici moes haar met kake van die lewe uit die voertuig verwyder.
Vrou ‘nooit gedwing om te lieg oor verkragting’
Wilna Stander, ʼn maatskaplike werker by CMR-Noord in Pretoria, ontken dat sy Megan Raaths ooit gedwing het om te sê haar pa het haar verkrag. Megan en haar pa, Abrie, het hulle onlangs tot die Konstitusionele Hof gewend om sy skuldigbevinding te probeer omkeer.
Polisieman jok glo oor kaping
Videomateriaal wat op sosiale media versprei word, wys hoe hy en ʼn groep vriende met bottels drank in hul hande uit die agterkant van ʼn gemerkte polisievoertuig klim.
Regering aangevat oor dieselfde grond vir twee boere
“Hoe kan daar enigsins sprake van onteiening sonder vergoeding deur die staat wees as die huidige staatseiendomme nie behoorlik tot voordeel van suksesvolle opkomende boere bestuur kan word nie?”
‘Moeilike kind’ kry nie plek in skole
Hoewel ’n Middelburgse seun skoolpligtig is, kry hy weens sy gedragsprobleme nie plek in openbare skole nie. Daar blyk nou landwyd ’n tekort aan hulpbronne en skole te wees wat kinders met ernstige gedragsprobleme kan akkommodeer.
Gedagte vir die dag: Staan op vir Jesus
As julle nie die Here wil aanbid nie, moet julle vandag vir julleself besluit wie julle danwil aanbid. Is dit die gode wat julle voorouers anderkant die Eufraat gedien het, of is dit die gode van die Amoriete in wie se land julle nou woon? Ek en my huisgesin sal die Here aanbid. (Josua 24:15)