Hy het helderkleurige vere om sy lyf geplaas, ʼn teken dat hy vermoedelik geweet het hy gaan sterf.
Lees meerAlles vir Maandag 29 Augustus 2022
Nóg bek-en-klouseergevalle ná verbod op vervoer van beeste
“Die uitbrekings het voorgekom in die tydperk waar daar ʼn verbod geplaas is op die beweging van beeste.”
Nuwe teenkorrupsie-adviesraad aangekondig
“Die gesinchroniseerde werk van al die wetstoepassingsagentskappe slaan misdadigers waar dit die seerste maak – in hul sak.”
Verkragtingsaak teruggetrek teen mans en ma van dogtertjie
“As die NVG van die begin af die wil gehad het om die ekstra moeite te doen wat sake van geweld teen kinders vereis, sou die jong slagoffer nie aan hierdie tipe sekondêre trauma blootgestel geword het nie.”
Molefe, Singh se inhegtenisnemings verwelkom
“Ons wil mense in oranje oorpakke sien om as voorbeeld te dien vir enigeen wat dit weer sou oorweeg om werkers en belastingbetalers se geld te plunder.”
ToekomsVenster: Moenie hier parkeer nie
Jesus het terwille van die prys nie die felheid van die kruis ontduik nie. Hy het sy kop opgetel en gedoen wat moontlik was om te doen, sodat ons hoop mag hê in hierdie stukkende wêreld. Doen dit net, gaan aan met die lewe. Kom in rat en ry verder!
Nuwe vleisregulasies, en dis nou maar (boere)wors
Een van Suid-Afrika se braaigunstelinge moet aan ʼn nuwe stel standaarde voldoen voordat dit verkoop mag word.
YouTube waarsku oor ‘Kill the Boer’
Die gewilde platform sê ʼn video van EFF-lede wat die omstrede lied buite die hof sing, kom neer op haatspraak.
Dis ’n ‘ja’ van Prudence
Joseph Kagiso Ndlovu se banier, waarop hy sy geliefde Prudence vra om met hom te trou, het mense se verbeelding aangegryp.
Unisa lewer talle geoktrooieerde rekenmeesters
Unisa meen afstandleerinstellings dra boonop daartoe by dat transformasiedoelwitte in dié beroep bereik word.
Medelye ná Comrades-atleet sterf
Mzamo Mthembu het ernstige gesondheidskomplikasies tydens die Comrades-marathon opgedoen.
Kwotas, brandstofprys vat wind effe uit Sea Harvest se seile
Taai makro-ekonomiese faktore, aangedryf deur beduidende insetkoste en ontwrigting aan die verskaffingswaardeketting, het sake vir die maatskappy bemoeilik.
Een dood toe steenkooltrokke bots
“Met die trefslag van die ongeluk het een van die vragmotors aan die brand geslaan. Die bestuurder van dié vragmotor het onherkenbaar verbrand.”
Transnet-hoës moet hoes vir borgtog
Die inhegtenisnemings en hofverskyning word as ’n belangrike mylpaal in die ondersoek na staatskaping bestempel.
Musiekduo Esmé & Steyn tref met sielvolle snit
Steyn het die liedjie geskryf en sê dit beskryf iets wat mense gereeld voel, maar sukkel om van sin te maak.
Wenners van Tiger Wheel & Tyre SA 4×4 and Outdoor Show-kaartjies aangewys
Dié buitelugskou vind tussen 2 en 4 September by die Voortrekkermonument in Pretoria plaas.
Stappe oor nuwe tariewe vir Jhb-skole gaan voort
Cogta het intussen gesê dat dié departement geensins die herklassifisering van skole as ondernemings op die metro afgedwing het nie.
Groot vrag kokaïen by grens gegryp
Die dwelms is in ’n taxi wat van Botswana na Suid-Afrika op pad was, gevind.
Motorfees op Kyalami stel nie teleur
Twee groot verrassings was Suzuki wat sy toekomstige Grand Vitara gewys het en Mercedes‑Benz wat sy hele elektriese reeks bekend gestel het.
SA’ners boos vir Meghan Markle
Meghan Markle, die hertogin van Sussex, is dalk no. 1 op Spotify, maar klaarblyklik nie in baie Suid-Afrikaanse Twitter-gebruikers se harte nie.