Gebiedspesifieke kwarantyn of verbodsbepalings op vervoer is in die verlede verkies en was grootliks suksesvol.
Alles vir Maandag 29 Augustus 2022
Sepiegids: Wouter, Lulu neem groot stap in ‘GMR’
In ‘Binnelanders’ verloor Delia haar humeur met Louis en in ‘Suidooster’ wil Mrs. J na ʼn ouetehuis toe gaan.
Twee dood in verbyry-skietery
“Reaksiebeamptes is om 16:34 uitgestuur om ondersoek in te stel toe hulle op ’n wit Toyota Fortuner vol koeëlgate afgekom het waar dit teen ’n heining gebots het.”
Aardskudding aan Oos-Rand skud inwoners wakker
Die episentrum van die skudding was in die Brakpan-omgewing.
Verbruikersake: Verskillende waarborge onder die vergrootglas
Ina Opperman verduidelik wat jy kan verwag van ʼn “warranty” en ʼn “guarantee”.
Reto, Lawrence laat Suid-Afrikaanse vlag wapper
Dit was ʼn goue Sondag vir Suid-Afrika se Paula Reto en Thriston Lawrence.
Ondersoek na NSFAS verwelkom
Enige kriminele optrede wat aan die lig gebring word deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek na die nasionale studente finansiële hulpskema (NSFAS), moet vervolg word tot die volle omvang van die wet.
Beenmurg: Só werk skenking
Hoewel die SABMR met sowat 74 000 skenkers spog, kan baie ouer skenkers nie meer stamselle skenk nie, omdat hulle sedert registrasie hipertensie, hartsiektes of diabetes ontwikkel het. Wanneer dít gebeur, begin die soektog van voor af, wat die pynlike wag vir die pasiënt verleng.
Gedagte vir die dag: Maak tyd vir God
Nie almal wat vir My “Here, Here” sê, sal in God se koninkryk ingaan nie. Wat die deurslag sal gee, is of hulle aan my hemelse Vader gehoorsaam was. (Matteus 7:21)