Lekota word daarvan beskuldig dat hy die party verdeel.
Alles vir Maandag 29 Augustus 2022
Sesde virusgolf dalk op pad
Virusvlae volg sedert die uitbreking van Covid-19 sowat elke drie maande op mekaar.
Bloutrein se wiele rol gou weer
Die wêreldbekende en luukse Bloutrein se diens is in Februarie vanjaar onbepaald opgeskort weens veiligheidskommer.
Boek: ’50 Beste Bybelbreinblokkies’ – Heidri Mittendorf
Die boek bevat ʼn verskeidenheid blokkiesraaisels, woordsoeke en ander Bybelwoordspeletjies.
Woord: verhole
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “verhole”.
‘Besetting’ by Boskopdam afgeweer
“Ons is vir ontwikkeling, maar dit moet op ʼn gestruktureerde en wetenskaplike wyse geskied.”
Pers wolk laat inwoners kopkrap
Plaaslike beamptes was 48 uur lank op die toneel waartydens die wolk verdwyn het.
Planne om dodelike kruising op Oudtshoorn te pak
Ná talle ongelukke, het die plaaslike owerheid ʼn ingenieursfirma gevra om ʼn omvattende studie oor die verkeer by die kruising te doen.
‘Liewer laat as nooit’; Molefe, Singh en ander in hof
Hulle word verbind met korrupsie en bedrog ten bedrae van sowat R93 miljoen by Transnet.
Slimmer oplossings nodig om bates te beskerm
Die plundering van elektriese, spoor- en telekommunikasie-infrastruktuur op industriële skaal jaag die ekonomie na raming R187 miljard per jaar uit die sak.
Detroit-man vas wat glo drie doodskiet
“Een van die slagoffers het vir ’n bus gewag, een het met sy hond gaan stap en een was net op straat.”
SA se Louis wen Vuelta-skof
“Dinge het vandag perfek uitgewerk en dit is iets baie spesiaals.”
Samas 2022: Die Heuwels, Posduif vereer
Die Heuwels Fantasties het vir ʼn tweede agtereenvolgende jaar met die prys vir beste kontemporêre album weggestap.
Groot nuus van Taylor Swift by VMA-toekennings
Die Red Hot Chili Peppers is vereer, Taylor Swift kondig nuwe musiek aan en Johnny Depp maak vreemde verskyning by dié toekennings.
Angus Buchan kom bid vir Krugersdorp
“Ons sal lewe spreek oor ons land, ons mense, diegene wat siek, depressief en werkloos is.”
DA soek antwoorde oor ooreenkoms tussen orkes, kunsteraad
Van Dyk sê dit lyk of die Nasionale Kunsteraad nie die behoeftes van die kuns- en kultuursektor ten volle begryp nie en nie oplossings in werking kan stel wat daardie gemeenskappe bevoordeel nie.
Resep: ‘Jan Braai’ se Prins Albert-braaibroodjie
“Jan Braai vir erfenis” se smaaklike Prins Albert-braaibroodjie moet beslis by jou volgende braai gereken word.
Dubbele triomf vir SA gholfspelers
In die eerste suksesverhaal van die dag het Thriston Lawrence sy tweede oorwinning op die DP Wêreldreeks reeks behaal en in Ottawa in Kanada het Paulo Reto haar eerste oorwinning in die LPGA-reeks behaal.
Pakistan beleef ‘monstermoeson van die dekade’
Een uit elke sewe Pakistani’s word vanjaar deur die moeson geraak.
Bokke wéér aan die slaap in openingsalvo
“Ons kon doodeenvoudig net nie aan die gang kom nie,” het Lukhanyo Am gesê.