Cope sê die aankondiging oor die partyleier se skorsing was ʼn haastige en desperate poging van sommige leiers in die party om hul eie bas te probeer red.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mosiuoa Lekota"
Cope skop Lekota uit
Lekota word daarvan beskuldig dat hy die party verdeel.
Wie gaan hiérmee kan COPE?
Dié party en sy leier het deurgaans verkondig hoe hulle teen hierdie beleid gekant is en selfs bereid is om dit in die hof te beveg. COPE se 2019-manifes skets egter ’n heel ander prentjie.
Podlitiek: Lekota oor verraad, konsentrasiekampe en nóg ’n DA-bord brand
Podlitiek, soos die kat, kom weer – met ’n lekker episode oor Terror Lekota se SONA-repliektoespraak, die Britse politikus Jacob Rees-Mogg se uitlatings oor konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog asook veldtogborde van die DA wat afgebrand is.
Ramaphosa sê nee vir ondersoek na Lekota-bewerings
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag geweier om ’n kommissie van ondersoek te laat aanstel om die bewerings van verraad jeens sy kamerade in die bevrydingstryd te ondersoek.
Lekota se politieke atoombom teen Ramaphosa
Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota, het vanmiddag ‘n politieke atoombom op pres. Cyril Ramaphosa losgelaat.
Cope opgewonde oor ‘hernieude belangstelling’ in party
“Ons word oorval met versoeke van verskillende gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies landswyd wat met ons wil vergader met die oog daarop om by ons aan te sluit of om ʼn samewerkingsverhouding met ons te sluit.”
Stem van hoop uit swart geledere
“Ons minderheidspartytjies is reeds bewakers van die grondwet.”
Grondonteiening: ‘Mense gaan doodgemaak word’
“In al die sektore van ons bevolking, daar gaan mense wees wat in hierdie land doodgemaak word.”
Mosie van wantroue: Betogings landwyd, opposisie-LP’s vol hoop
“As Baleka teen die partylyne kan gaan, kan die ANC-LP’s ook.”
‘Misdaad dryf kundiges van plase af’
Mosioua Lekota, leier van Cope, het ’n donker prentjie geskep van hoe die verslegtende landboutoestande en situasies op plase Suid-Afrika stelselmatig afwaarts druk en tot erge armoede en werkloosheid aanleiding gee.
Cope stem vir Die Stem
Die Congress of the People-party (Cope) het die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se versoek, om Die Stem uit die nasionale volkslied te verwyder, verwerp.