“Dinge het vandag perfek uitgewerk en dit is iets baie spesiaals.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Meintjes"
SA’ners laat die Tour de France-speke sing
Kort op die hakke van Louis Meintjes se uitstekende agtste plek, het Ashleigh Moolman-Pasio gister se skof van die Tour de France vir vroue in die derde plek afgesluit.