Dit was boonop op ʼn nat veld en met ʼn glibberige bal, maar die Cheetahs het op al hul suiers gevuur en nege drieë gedruk.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Maart 2022
Gholf: Weerlig en donderweer kon Jbé nie keer
Jbé Kruger sal die derde ronde van die Mangaung-Ope in Bloemfontein nooit vergeet nie.
Rusland-Oekraïne: Nelson Mandela-stigting bepleit vrede
Die stigting het die Suid-Afrikaanse regering gemaan om leierskap te toon in dié noodsaaklike oomblik en te pleit vir ʼn skietstilstand sodat onderhandelings oor die toekoms kan voortgaan.
’n Drieëfees in Kimberley
’n Sterbelaaide Bloubul-span het Griekwas met 53 – 27 geklop om die unie se Curriebeker-veldtog weer op koers te kry.
Deurbraak gemaak met R4 miljoen se dwelmvonds in Limpopo
Beamptes het beslag gelê op dwelmmiddels ter waarde van meer as R4 miljoen.
Foto’s: Duisende feesgangers span uit by Proe’toria-fees
“Ons is dankbaar om weer te kan fees vier en dit nog in oormaat ook.”
Wat wag vir boere in die jaar 2035?
Daar is verskeie nuwe opwindende geleenthede op die horison, maar kan die regering die nodige steun aan die landboubedryf lewer om die geleenthede ten volle te benut?
Nóg ʼn leerder buite Pta-skool aangeval
“ʼn Skool en sy omgewing is veronderstel om ʼn veilige plek te wees waar kinders kan leer en speel sonder dat hulle vir hul lewens hoef te vrees.”
Minstens 62 sterf tydens selfmoord-bomaanval in Pakistan
Die polisie het Saterdag gesê hulle sal die aanvaller probeer uitken uit twee voete wat op die toneel gevind is.
3 ton stuk vuurpyl tref die maan
ʼn Deel van ʼn vuurpyl het Vrydag die verste kant van die maan getref.
Dele van Randburg sonder elektrisiteit ná brand
“ʼn Ondersoek na die oorsaak van die brand, die omvang van die skade en koste van die herstelwerk word gedoen.”
Moskee in Mpumalanga beroof
ʼn Moskee in Kabokweni in Nelspruit, Mpumalanga, is Vrydagmiddag beroof toe 15 gewapende verdagtes toegeslaan het.
Hollywood: ‘Kissing Booth’-ster verloof; Adele, The Weeknd het grootste treffers van 2021
Dié paartjie hulle verhouding in 2019 aan die publiek bekendgemaak ná hulle saam op ʼn afspraak gesien is.
Warne: Die gewone ou wat buitengewone dinge kon doen
“Hy is op dieselfde vlak as sir Donald Bradman.”
Oekraïne: Skietstilstand sodat inwoners kan ontruim
Inwoners sal Saterdagoggend die hawestad Marioepol, Oekraïne, ontruim ná Russiese magte ʼn skietstilstand vir dié rede aangekondig het.
‘Munisipaliteit kan nie langer kniebuig voor stakende werkers’
“Stakende werkers het die munisipaliteit op sy knieë met hul onredelike eise, vernietiging van infrastruktuur en weiering om dienste te lewer.”
Geen vuilspel vermoed in Shane Warne se afsterwe
ʼn Volledige staatsbegrafnis sal vir Shane Warne gehou word.
Visvrektes by Milnerton-strandmeer ondersoek
ʼn Span van die Table Bay-natuurreservaat het dieselfde dag nog die visse verwyder.
NVG sal opnuut Aggett se dood ondersoek
Dr. Neil Aggett se liggaam is op 5 Februarie 1982 in sy sel in die John Vorster-gevangenis in Johannesburg aangetref.
Vuurwapen-saak: Malema-regspan is desperaat
Sleutelgetuies het tydens die eerste week van die verhoor in die hof getuig, insluitend ’n ballistiese deskundige.