Vóór vandag kon ’n Australiese krieketkaptein nog nooit die T20-Wêreldbekertrofee omhoog hou nie.
Lees meerAlles vir Sondag 14 November 2021
‘Nou kan geregtigheid hopelik geskied’
Die geliefdes van Alet Herbst (75) en Lina Lukele (51) probeer steeds hard om hul ontydige dood te verwerk.
SA regering onttrek steun aan Mej. SA-organisasie oor Mej. Heelal-herrie
Die regering is boos oor die organisasie voortgaan met sy deelname aan die Mej. Heelal-kompetisie wat in Desember vanjaar in Israel aangebied word.
Voormalige amptenare moet opdok of tronk toe
Die verdagtes het destyds omkoopgeld geëis en ontvang om die onwettige beweging van mense tussen Lesotho en Suid-Afrika toe te laat.
Cleo se ontvoerder ‘onverhoorbaar weens vooroordeel’ – regslui
Kenners meen foto’s van Terence Kelly en die omvang van die mediadekking oor die saak kan ʼn regverdige jurieverhoor vir dié vermeende kinderontvoerder haas onmoontlik maak.
Fotoverhaal wil diabetes help beveg
“Die fotoverhaal is ʼn indirekte manier om oor kwessies te gesels wat mense nie maklik met familie en vriende kan bespreek nie.”
Merkwaardige Heinrich bly op voorvoet teen lewe se opslagballe
“Ek is nie bang of hartseer nie, want ek weet hy is hier by my.”
Skole in Nieu-Delhi weens lugbesoedeling gesluit
ʼn Grendelsluiting wink moontlik vir dié Indiese hoofstad.
Perdekrag: Gesinsbussies sê mekaar die stryd aan
In dié episode van Perdekrag kom twee ware gesinsbussies teen mekaar te staan.
Middelburg maande al deur stakers lamgelê
“Daar was sprake van stelselmatige agteruitgang in dienslewering, maar dis asof ons van September af by ’n regaf krans afstort.”
Sexton wil hê Iere moet op momentum voortbou
Prins William het Ierland gelukgewens nadat die span vir Nieu-Seeland in Dublin geklop het.
De Wet veg vir voortbestaan van witdoodshaai
Om dit in perspektief te stel: Daar is tans 3 500 witdoodshaaie oor in die wêreld; 20 000 wit renosters; 30 000 leeus en 430 000 olifante. Dit vertel die hele prentjie.
Brand verwoes vulstasie in Krugerwildtuin
Die brand is glo deur weerlig veroorsaak.
Nienaber tevrede met Bok-vertoning
“In die eerste paar minute van die wedstryd het ons al met gebiedsvoordeel en balbesit gesit, maar ons het geweet hulle sal moeg word en dan sal ons geleenthede kry om punte aan te teken.”
68 sterf in tronkgeveg
“Help ons,” het ʼn gevangene glo in ʼn video op sosiale media gepleit.
Toyota-uitdaagreeks: WP knak Cheetahs ná sirene loei
Die Westelike Provinsie het die Cheetahs met een punt geklop.
Kyk: Jong man loop weer ná ‘skokdiagnose’
“Een mooi dag in Junie, terwyl ‘O Heer my God’ in die agtergrond gespeel het, het ek my eerste tree gegee.”
Engelse speel kat en muis met Wallabies
Engeland het die Wallabies met 32-15 geklop nadat die Rose rustyd met 16-12 voorgeloop het.
14 kitsfeite oor tipe-1-diabetes
14 November is Wêreld-diabetesdag.
Wilbur Smith sterf
Die bekroonde skrywer het destyds gesê hy wil onthou word as iemand wat “plesier aan miljoene verskaf het”.