Perdekrag: Gesinsbussies sê mekaar die stryd aan

(Foto: Wayne Young)

In dié episode van Perdekrag kan ons 16 mense vervoer met net twee voertuie!

Ons kyk na twee ware gesinsbussies. Een is die ou staatmaker Volkswagen se Kombi, of Transport soos hy nou bekendstaan, en die ander is Ford se Tourneo Custom Limited.

Kyk alle vorige Perdekrag-episodes hier.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.