Liz Truss sê dit was “die langste werksonderhoud in die geskiedenis”.
Lees meerAlles vir Maandag 5 September 2022
Duitsland vra vergifnis 50 jaar ná slagting by Olimpiese Spele
Duitsland het Maandag vergifnis gevra van die families van die slagoffers van die aanval by die Olimpiese Spele in München in 1972.
Bosbokrand-skuld dwing toerisme in Mpumalanga op sy knieë
“Dit maak geen sin om miljoene rande te bestee aan die regmaak en opgradering van paaie as die toeriste weens protesaksies nie daar kan ry nie.”
18-jarige verdwyn buite motorhandelaar
Die polisie in Kroonstad versoek die gemeenskap se hulp om Deane Duminy van Heilbron op te spoor.
17-jarige glo in spreekkamer verkrag
ʼn Dokter word daarvan verdink dat hy ʼn 17-jarige meisie in sy spreekkamer verkrag het.
ToekomsVenster: Dis hulle!
Draai jou hand so dat jou handpalm na bo wys, ontspan die vingers en maak oop die hand om vir hulp van Bo te vra. Wat het jy om te gee dat dinge beter sal verloop in die toekoms?
Petrolprys val met R2 per liter
Dieselpryse daal ook, maar nie so skerp soos petrol nie.
‘Watter brandverslag?’ vra departement
In ʼn forensiese verslag, wat glo verlede jaar al afgehandel is, word beweer dat die oorsaak van die brand by die Charlotte Maxeke-hospitaal brandstigting was.
Video: Bokke, Aussies kuier saam ná tawwe wedstryd
Sosialemediagebruikers is gaande oor die video en honderde mense het kommentaar gelewer oor die “goeie sportmanskap” waarvan die video getuig.
Opod-verslag dui op ernstige polisievergrype in Wes-Kaap
Altesaam 11 mense is na bewering weens polisieoptrede dood, terwyl nege mense in polisieaanhouding gesterf het.
Motorverkope: Toyota is terug
Dit het Toyota ʼn paar maande geneem om weer op die been te kom, maar die vervaardiger was reeds verlede maand weer die voorste motorverkoper.
Video: Vrou loop onderstebo in die swembad
ʼn Video van ʼn vrou wat onderstebo in ʼn swembad loop, laat kykers verstom.
Hof bekragtig Ruto se oorwinning in Kenia
Raila Odinga sê hy verskil “heftig” van die hof se uitspraak, maar respekteer dit nietemin.
Jonges speel weer toneel op Aardklop
“Hierdie kinders en jong mense is só dapper.”
Vyf in hof vir Vaalharts-moorde
Die Brand-egpaar se twee dogters, Trudie de Beer en Heidie Taljaard, asook dié se man, Wikus, het Maandag die hofsaak bygewoon.
Nog ’n vrouepremier vir Brittanje
Liz Truss is die nuwe Britse eerste minister.
SA valskermswewer in Dubai dood
Die man het glo met ʼn amateurgeboude valskermsweeftuig gevlieg ten tyde van die voorval.
Só beïnvloed ‘skadelose sopie’ baba se ontwikkeling
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is Suid-Afrika een van die lande met die hoogste statistieke van fetale alkoholsindroom (FAS) en fetale alkoholspektrumafwykings (FASD) wêreldwyd.
‘Nirvana-baba’ se regspad eindig
Hy voer onder meer aan dat sy naakte verskyning op die omslag op seksuele kindermishandeling neerkom.
‘Lui, lui, telefoon …’ 55% van polisiestasies antwoord nie
“Dit beteken dat desperate mense wat dringend die hulp van hul plaaslike polisie benodig, aan hul eie genade oorgelaat word.”