In ʼn forensiese verslag, wat glo verlede jaar al afgehandel is, word beweer dat die oorsaak van die brand by die Charlotte Maxeke-hospitaal brandstigting was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charlotte Maxeke"
Kyk: Charlotte Maxeke se ongevalle-eenheid weer oop
Dit sal egter nog sowat ’n jaar en sewe maande neem om die res van die hospitaal te herstel nadat ’n groot brand verlede jaar groot skade aan die hospitaal aangerig het.
Lang wagtyd by hospitaal beperk kans op oorlewing
300 prostaatkankerpasiënte sal ongeveer twee jaar lank moet wag vir behandeling, het die DA Sondag gesê.
Kommer oor betogings by Charlotte Maxeke-hospitaal
Politieke partye het Donderdag hul kommer uitgespreek oor gewelddadige betogings by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg
Gerugte oor nóg chaos by hospitaal ontken
Die National Education, Health and Allied Workers’ Union (Nehawu) het gerugte ontken dat sy lede dreig om Woensdag bedrywighede by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg tot stilstand te bring.
‘Dreigemente’ om hospitaal tot stilstand te bring
“Ek is uiters bekommerd oor die dreigemente. Personeel en pasiënte het vir my gesê dat dit wyd in die hospitaal verkondig word en dit veroorsaak angstigheid.”
Vrou kraam op stasie toe hospitale haar glo weier
ʼn Vrou het geboorte geskenk op die vloer van Park-stasie in Johannesburg nadat twee hospitale haar glo weggewys het.
Dít is hoekom hospitaaldak ineengestort het
Die Gautengse provinsiale regering het Woensdag sy bevindinge bekendgemaak van ʼn ondersoek na die oorsaak van die ineenstorting van die dak van die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg.
LUR maak verslag oor Charlotte Maxeke Hospitaal bekend
Dit kom ná ʼn gedeelte van dié hospitaal se dak in Maart ineengestort en vyf mense beseer is.
Vyf gered ná hospitaaldak ineenstort
Die Gautengse departement van gesondheid het Donderdagaand gesê vyf mense is beseer toe ʼn gedeelte van die dak van die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal vroeër die dag inmekaargestort het.
[Foto’s en video] Persone steeds vasgekeer onder puin by Jhb-hospitaal
Vermoedelik minstens drie persone is steeds onder puin vasgekeer nadat ‘n gedeelte van die dak Donderdag by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal inmekaargestort het.
[Video] Dak stort ineen by Jhb-hospitaal
Paramedici en brandbestryders is op die toneel.
SA man toets negatief vir ebola
Die Suid-Afrikaanse man wat in die Charlotte Maxeke-hospitaal opgeneem is nadat hy as ‘n gesondheid- en veiligheidsbeampte by ‘n myn in Liberië gewerk het, is nie met die ebola-virus besmet nie.
Senior dokters glo gederegistreer
Die Gautengse departement van gesondheid het Vrydag ontken dat twee senior dokters by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) gederegistreer is.
“Geen krisis by staatshospitaal” sê departement
Die Gautengse departement van gesondheid het Dinsdagmiddag in ʼn verklaring gesê daar is nie ʼn krisis by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg nie.