Alles vir Woensdag 8 Mei 2013

DKD in sop oor Afrikaans

Die DKD se weiering om ‘n Afrikaanssprekende werknemer se personeelevaluering te doen omdat dit in Afrikaans opgestel is, het hom nou ‘n klag by die Menseregtekommissie op die hals gehaal.