In die aanloop tot die parlementêre bespreking van die begrotingspos vir basiese onderwys, was juis onderwys die afgelope tyd skerp onder die vergrootglas van analiste.
Alles vir Woensdag 8 Mei 2013
Trok tref skolier voor Germiston-skool
ʼn Sesjarige meisie is Woensdagoggend deur ʼn vragmotor voor haar skool in Germiston raakgery.
DKD-saak: Regstelaksie moet reggestel word
Die departement van korrektiewe dienste (DKD)-saak het die kwessie van “regstellende aksie” of regstelaksie nou duidelik op die spits gedryf.
Julius se Sandown-huis onder die hamer
Julius Malema se halfgeboude spoghuis in Sandown, Johannesburg, gaan Donderdag opgeveil word.
Burgemeester as “Gupta” toegesnou
Afzul Rehman, die burgemeester van Newcastle, gaan ʼn klagte by die menseregtekommissie indien nadat verkeersbeamptes hom in die dorp as ʼn “Gupta” toegesnou het.
Gedagte vir die dag: ‘n Aanraking wat anders is
Mark 5:31: “Sy dissipels het Hom geantwoord: ‘U sien tog dat die mense van alle kante af teen U druk, en dan vra U nog: Wie…
“Geen krisis by staatshospitaal” sê departement
Die Gautengse departement van gesondheid het Dinsdagmiddag in ʼn verklaring gesê daar is nie ʼn krisis by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg nie.
Ondersoek na rekrute glo aangerand is
Volgens Pikkie Greeff, woordvoerder van die vakbond Sanwu, moes die rekrute kaal uittrek en pale ronddra.
Weermag het toe glo toestemming gegee vir Gupta-landing
Die Mail&Guardian berig dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wel toestemming gegee het dat die Gupta-familie se vliegtuig by die Waterkloof-lugmagbasis mag land.
R150 kry jou in SA
Nege polisiebeamptes en sewe staatsamptenare is by die Caledonspoort-grenspos in die Vrystaat in hegtenis geneem vir beweerde bedrog en korrupsie.