Die veranderende styl van nuuslees op die radio vertel ʼn eie storie. Dit is soos ʼn barometer van hoe die aanbiedingstyl op radio oor die afgelope dekades verander het.
Alles vir Maandag 22 Augustus 2022
Seer skouer stuit Coric nie
“Ek het elke dag vir myself gesê dat ek goed genoeg is om die volgende wedstryd te wen, en ek het dit vir ses dae op ’n streep reggekry.”
‘Vleislose frikkadelle’ veilig op winkelrakke – vir nou
Die plan om plantgebaseerde produkte wat as alternatiewe vir vleis bemark word van Maandag van winkelrakke te verwyder, is vir eers met ʼn hofbevel gestuit.
Polisieman in hof wat tiener glo verkrag
Die betrokke polisieman het intussen sy bedanking by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien.
Sepiegids: Rhafiek verdwyn spoorloos in ‘Suidooster’
In “Binnelanders” besef Danny hy en Joline is nie op dieselfde bladsy nie en in “Getroud met rugby” wroeg Schalk met ʼn moeilike besluit.
Boek: Elsa Winckler se ‘Die vroue van Kosmoslaan’
Die vroue van Kosmoslaan ervaar God se genade en sy belofte om te voorsien wanneer hulle dit die nodigste het.
Miljoene se sjokolade, vleis teruggevind
Gesteelde sjokolade, huishoudelike toerusting en vleis ter waarde van R3 miljoen is die naweek deur die Wes-Kaapse polisie teruggevind.
SAMV-voorsitter in hospitaal ná aanval
Mzukwa is oor die naweek aangeval terwyl hy van die King Shaka- internasionale lughawe na sy huis gery het.
Vat gerus dié kos kop toe
Voedingspsigiatrie is ’n bedryf wat al hoe meer veld wen en fokus op hoe mense se dieet en kosinname die manier waarop hulle geestelik voel, beïnvloed.
Verbruikersake: Wenke om geld te spaar
Ina Opperman gee raad oor hoe jy spaarsamig kan leef.
Dodetal styg ná hotelbeleg in Somalië
Die aanval deur ʼn Al-Kaïda-verwante groep op die gewilde Hayat-hotel het dele van die gebou laat ineenstort. Daar word gevrees dat mense steeds in die puin vasgekeer is.
Man doodgeskiet toe hy van kapers probeer vlug
ʼn Man is agter die stuur van sy motor doodgeskiet nadat hy van kapers probeer vlug en teen ʼn boom vasgery het.
Gedagte vir die dag: Tydsbestuur
Omdat daar voortdurend talle mense gekom en gegaan het sodat hulle selfs nie kans gekry het om te eet nie, het Jesus toe vir hulle gesê: “Kom julle nou self eenkant toe na ’n stil plek en skep ’n bietjie asem.” (Markus 6:31)