“Dit sal tyd neem, maar dit sal ʼn baie omvattende studie wees,” sê ’n kenner wat nou moet bepaal of Freddy die rekord laat spat het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sikloon Freddy"
Sikloon Freddy dalk eindelik uitgewoed
Weervoorspellers verbonde aan die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê dit is onwaarskynlik dat die sikloon weer ʼn oplewing sal beleef.
Malawi vra hulp ná sikloon Freddy
“Die vlak van verwoesting waarmee ons hier te doen het, oortref die hulpbronne wat ons tot ons beskikking het.”
Video’s: Sikloon Freddy eis nog lewens in Malawi
Oorlewendes het in ongeloof gestaan en kyk na die verwoesting om hulle, met huise en strukture wat in die vloedwater meegesleur is. Skole bly tot Maandag gesluit.
Meer as 100 sterf in Malawi, Mosambiek ná sikloon Freddy tref
ʼn Ramptoestand is intussen in die suidelike streek van Malawi afgekondig.
Sikloon Freddy breek dalk rekord
“Freddy gaan voort op sy roete.”
Sikloon Freddy kry tweede asem
Meteoroloë beskryf hierdie onverwagte draai van ’n tropiese sikloon as “’n rare verskynsel”.
Foto’s: Oranjerivier se water begin sak
Vakansieoorde, inwoners langs die rivieroewer en boere langs die Oranjerivier in die Upington- en Augrabies-omgewing is die swaarste getref.
Parys hou asem op vir nog vloede
Inwoners langs die Vaalrivier sê indien die departement van water en sanitasie beter beplan het, die oorstromings verhoed kon word.
Krugerwildtuin bly oop te midde van vrese oor ‘Freddy’
SANParke hou intussen die rigting waarin die sikloon beweeg noukeurig dop om besoekers vroegtydig uit die kampe te verwyder, sou dit nodig wees.
‘Ergste nog nie verby,’ sê weerdiens oor sikloon
“Enige druppel reën kan tot verdere oorstromings lei omdat die grond reeds versadig is van die swaar en aanhoudende reënval die afgelope paar weke. Die grond is nie in staat om nog reënwater te absorbeer nie.”
SA in tropiese storm se baan
Weerkenners voorspel dat die tropiese storm Freddy later vandeesweek tot ʼn tropiese sikloon kan versterk.
Tropiese storm kan ook SA raak
Die tropiese storm Freddy is tans sowat 400 km noordoos van Mauritius en kan verdere skade aan vloedgeteisterde gebiede in Suid-Afrika aanrig.