“Dit is belangrik om ʼn doel te hê en ek wou ʼn onderwerp takel wat my sou uitdaag en ʼn positiewe uitslag sou gee vir alle Suid-Afrikaners, veral werkloses en armes.”
Lees meerAlles vir Maandag 27 Maart 2023
Toename in dronkbestuur, ongelukke in Kaapstad
“Met die maandeinde-naweek in sig en ʼn rits langnaweke om die draai wil ek graag opnuut motoriste en die publiek maan om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul optrede en om nie hul eie of iemand anders se lewe in gevaar te stel nie.”
Ses in hof oor onwettige aanneming, bedrog
“Die kinders is later ook vir Sassa-toelaes geregistreer en die verdagtes het die geld gedeel.”
191 onderwysers van seksuele oortredings beskuldig
“As mens in ag neem dat daar verlede jaar slegs 199 skooldae was, is dit byna een geval van seksuele oortredings per dag wat by SACE aangemeld is.”
Man geskiet ná onderonsie oor pizza
ʼn Hawelose man is doodgeskiet nadat hy iemand vir ʼn pizza gevra het.
Duisende bring hulde aan Theuns Jordaan
Onder ʼn bewolkte hemel is Theuns Jordaan se lewe opnuut gevier.
Luister: Konteks vorm grondslag van leierskap
“Kontekstuele intelligensie is een van die kernvaardighede wat leiers móét ontwikkel.”
Beurtkrag: Droewige winter wag waarskynlik
Die rede vir die skielike afname in beurtkrag is steeds nie heeltemal duidelik nie, maar ʼn kenner sê dat Eskom tans al sy kragsentrales wat selfs net naastenby werk, inspan om die ligte aan te hou.
Case IH eerste met hidrouliese dieptebeheer
Case IH se ingenieurs het ʼn sensor bo-op die tande van sy Tiger-grondbewerker gesit om enige wegbreekaksie wat deur ʼn ongelyke werkdiepte veroorsaak word te log en te karteer vir die volgende seisoen.
Boer se storie ‘daag stereotipes oor bruin mans uit’
Toe ’n loopbaan in die bankwese tot ’n skielike halt kom, besluit Harold Bruyn om terug te keer na die plaas waar hy grootgeword het.
Prins Harry maak onverwagse verskyning by hof
’n Uitgewer word hof toe gesleep oor die beweerde gebruik van onder meer afluistertoestelle om bekendes se inligting op ’n onwettige wyse te bekom.
ToekomsVenster: Tieners bring hoop
Saam bid is die hoogste vorm van naasteliefde. Om saam te bid bind mense van verskillende agtergronde saam. Bid fokus nie op verskille nie, maar op gemeenskaplikhede.
Hoofman sterf in koeëlreën
Die slagoffer sou volgende maand saam met ander medebeskuldigdes op verskeie aanklagtes, insluitend die koop en verkoop van renosterhorings, in die hof verskyn.
‘Krisisvergadering’ oor Franse betogings gehou
Nog ’n massabetoging word glo vir Dinsdag in Parys beplan.
Nuwe burgemeester ‘kan nie Tshwane-begroting red’
Die Tshwane-stadsraad het uitstel gekry om hul aanpassingsbegroting voor te lê, maar ʼn raadslid meen dit help niks as daar nie genoeg geld is vir dienslewering nie.
Krog, Myburg op kortlys vir 2023 UJ-prys
Altesaam 62 titels, waaronder 13 debuutwerke, het vanjaar vir die UJ-prys en die UJ-debuutprys in aanmerking gekom.
Video: Beethoven met ʼn geklap van hande en stamp van die voete
Vyf maande se oefening het tot ʼn uitstekende vertoning gelei van die geklap van hande, vingers en die stamp van die voete op die maat van Beethoven se vyfde simfonie.
Ranger kry eindelik ook enkel- en superkajuitmodelle
Ford het nou ʼn totaal van 10 enkelkajuit- en superkajuitmodelle by die reeks gevoeg, wat kopers se keuse in die Ranger-reeks tot 24 verskillende variante uitbrei.
Druk op kleinhandelaars al groter
Verbruikers word geknyp deur hoër inflasie, veral kospryse, en ʼn hoër rentekoers wat ʼn uitwerking op die verkope van duursame goedere het.
Jong orkeslede maak geskiedenis by Voortrekkermonument
“Hulle het die verwagting van ’n volwaardige simfonieorkes oortref.”