ʼn Groot deel van die Tshwane-metro sit dié naweek sonder water nadat vandalisme en beplande herstelwerk die watertoevoer afgesny het.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Februarie 2023
Skubaduiker bereik strand op eie stoom
Die duiker het verdwyn terwyl sy en ʼn groep mense Vrydagoggend in die see by Rocky Bay in Scottburgh, KwaZulu-Natal, gaan duik het.
Krugerwildtuin bly oop te midde van vrese oor ‘Freddy’
SANParke hou intussen die rigting waarin die sikloon beweeg noukeurig dop om besoekers vroegtydig uit die kampe te verwyder, sou dit nodig wees.
SR-lid bedank kort ná NWU skorsing ophef
Beàtha Groenewald voer aan dat sy kort ná haar heraanstelling in kennis gestel is dat ʼn tweede mosie van wantroue teen haar ingestel word.
Proteas stel stewige wenteiken
Engeland sal teen meer as agt lopies per boulbeurt moet kolf as hulle die Protea-vrouekrieketspan in die halfeindstryd van die T20-Wêreldbeker wil klop.
Vermiste ma se liggaam gevind
Landi Prinsloo (39) is Donderdagaand as vermis aangemeld nadat sy geen afsprake die dag nagekom het nie.
ToekomsVenster: ’n Tweede kans om mooi te wees
Is jy ook op daardie pad?
Suid-Afrika op gryslys geplaas
Suid-Afrika sal nou voortaan noukeurig deur die internasionale waghond oor geldwassery en terreurfinansiering dopgehou word.
Skubaduiker by Rocky Bay vermis
Die groep duikers het met hul aankoms by die strand gesê hulle het die vermiste duiker nie op die bodem gesien nie.
VSA nie beïndruk met SA, Rusland se vriendskap
Terwyl Suid-Afrika bande met Rusland smee, verbrand hy brûe met sommige van sy grootste handelsvennote, waarsku politici.
Maart bring ʼn keur van klassieke musiekvertonings
Klassieke musiekliefhebbers kan in Maart uitsien na vertonings deur Akustika, Aardklop Aubade, Vox Chamber Choir en die Wakkerstroom Musiekfees.
Tronkstraf verleng vir R Kelly, Harvey Weinstein; Alec Baldwin pleit onskuldig
R Kelly se 30 jaar lange tronkstraf is verleng, Harvey Weinstein kry nog 16 jaar in die tronk en Alec Baldwin pleit onskuldig op strafbare manslag.
Groot styging in petrolprys verwag
“Die petrolprysstyging is beduidend en sal ʼn negatiewe impak op huishoudings se begrotings hê.”
SA wéér buite stemming oor Rusland-Oekraïne-konflik
Altesaam 141 lande het ten gunste van ʼn resolusie deur die Verenigde Nasies gestem dat Rusland hom onmiddellik aan Oekraïne onttrek. Suid-Afrika was nie een van hulle nie.
Musiekvideo: Adam Tas, Neil Somers besing SA’ners se karnivoriese gewoontes
Adam Tas en Neil Somers is onherkenbaar as twee grotmanne in die musiekvideo van hul jongste enkelsnit, “Vleisvreters”.
Gevolge van oorlog wêreldwyd minder ernstig
ʼn Jaar ná Rusland se inval in Oekraïne maak die wêreld alternatiewe planne met vervaardiging, handel en energie.
Ontsnapte leeuwyfie doodgeskiet
Die departement van ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake in Noordwes sê hy is dankbaar dat geen lede van die publiek in die proses beseer is nie.
Parlement aanvaar wéér ‘ongrondwetlike’ Kieswet
Sommige partye voel die wysigings wat aangebring is, maak dit nóg moeiliker vir onafhanklike kandidate om aan die 2024 verkiesing deel te neem.
Die veiligste matriekvakansie ooit!
Talle matrieks sal ook vanjaar die einde van hul skoolloopbaan vier met ʼn heerlike vakansie. Maar sal jou kind veilig wees? Daar is egter ʼn baie veilige opsie wat boonop ʼn ongelooflike ervaring vir matrieks bied. Die matriekbootreis! Kom vind meer uit oor hierdie heerlike geleentheid!
Resep-video: Sjokoladesous
Met ʼn verruklike sjokoladesous kan jy enigiets in ʼn hemelse nagereg omskep.