Wladimir Poetin se oorlog in Oekraïne was onnodig, ongegrond en dwaas. Dit was egter ook meer voorspelbaar as wat die meeste Westerse leiers wou glo.
Alles vir Vrydag 24 Februarie 2023
Fliekresensie: Beleef ʼn fliekreënboog saam met kleurvolle Otto
Content hosted by iono.fm A MAN CALLED OTTO ⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐⭐/10 Met Tom Hanks en Mariana Treviño Regisseur: Marc Foster (Slegs in teater) Dis beurtkrag! Dis slaggate….
Mening: Loting jare voor toernooi benadeel voorste spanne in Wêreldbeker
Die vier groepe is bykans drie jaar voor die Wêreldbeker se afskop in September bepaal. In dié tyd het die spanne se posisie op Wêreldrugby se ranglys aansienlik verander.
Lekker ryding, ten spyte van alles
Renault se Koleos het elke denkbare uitdaging maar teen sy mededingers is hy nie sleg geprys nie.
17 haaikarkasse naby Gansbaai gekry
Dit is moontlik die meeste haaie nóg wat deur ʼn Orka-paar in hierdie gebied gedood is.
Deidré Barnard ‘beskerm haar hart’
“Bly gegrond in wie jy is en wie Hy is, dan kan die lewe kom, maak nie saak wat na jou kant toe gegooi word nie.”
Groot soektog na Pta-ma van drie
Landi Prinsloo van Kameeldrift-Oos se klere, skoene en selfoon is intussen opgespoor nadat sy Donderdag verdwyn het.
Skole, ondernemings help bou aan droombiblioteek
Die Club21-leersentrum vir jongmense met downsindroom se droom is om ʼn volwaardige biblioteek op te rig om hulle verder te bemagtig om die wêreld daarbuite te betree.
Gedig: Nor-mal-isasie
“Hoeveel pizza slices het jy al saam met die verkeerde mense geëet en hoeveel koffie-dates het jy al deurgesit sonder om ʼn woord oor jouself te sê?”
Luister: Wat is huweliksberading en waarom is dit nodig?
Die ingewikkelde dog bevredigende pad van ’n verhouding wat tussen twee individue gesmee word, is een wat ʼn mens ure lank aan die praat kan hou.
McKenzie moet kolwers regruk
Selfs al is hy nie in ʼn permanente hoedanigheid aangestel nie, het Neil McKenzie seker een van die moeilikste take in wêreldkrieket: Om die ploeterende Protea-kolwers weer op koers te kry.
Tshwane-veelpartykoalisie weer in gevaar
Die veelpartykoalisie in die Tshwane-metro wil optree teen die speaker, ʼn lid van Cope, oor sy beweerde weiering om ʼn dringende raadsvergadering byeen te roep om ʼn nuwe burgemeester te verkies.
Tydelike Eskom-hoof aangestel
Die nuwe tussentydse hoof van Eskom het meer as 20 jaar diens by die elektrisiteitsverskaffer.
Is ons aandag aan die kwyn?
Het ons vermoë om behoorlik aandag te skenk en ten volle op ’n spesifieke taak te fokus, werklik tot minder as dié van ’n goudvis verskraal?
Minimumloon, maksimum-skade?
Hoewel die voor- en nadele van ‘n minimunloon na heel logiese afleidings klink, is daar min sterk empiriese bewyse vir enige daarvan in die navorsingsliteratuur.
De Ruyter glo eers landuit ná onthullings
“Hierdie aantygings tesame met ander fluitjieblasers s’n moes al vroeër ondersoek geword het, maar dit blyk makliker te wees om diegene eerder net stil te maak.”
NWU maak U-draai oor SR-lid se skorsing
Beàtha Groenewald is weer terug in haar posisie as studenteraad-sekretaris van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus.
365 dae later: Só sleep Russiese oorlog voort
Toe Rusland en Oekraïne verlede jaar op 24 Februarie in ʼn konflik gewikkel geraak het, het dit ʼn oorlog begin wat duisende gedood het, stede verwoes en menselewens aan flarde geruk het.
Gedagte vir die dag: Wees lief vir jouself, toe?
Ons leef uit die wete en is absoluut oortuig daarvan dat God ons liefhet. God is die liefde self en almal wat uit dié liefde leef, leef in ’n hegte verhouding met God en God met hulle. (1 Johannes 4:16)