Net omdat iemand ’n ekstra kopie van die 21ste chromosoom het, beteken dit nie dat hulle nie kan presteer en floreer nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Club21-leersentrum"
Club21-leersentrum glimlag breed vir Loslitdag
Dié uiters unieke skool spesialiseer in die opvoeding en ontwikkeling van mense met Down se sindroom.
Helpende Hand vier hoopdraers van die gemeenskap
Die Mathys Roets-toekenning word opgedra aan mense met gestremdhede wat ʼn inspirasie vir die gemeenskap is.
Groot borge, duisende boeke stroom in vir Club21-leessentrum
“Ek moedig ander maatskappye aan om betrokke te raak by hierdie tipe projekte aangesien ons liefde aan ons naaste só kan uitgeleef. Dié wat kan, behoort in te spring en te help waar ons kan.”
Eerste sooi vir skool se droombiblioteek gespit
Dié projek word te danke aan die gemeenskap se onvoorwaardelike ondersteuning verwesenlik.
Unieke skool se droombiblioteek word boek vir boek ʼn realiteit
Nagenoeg 2 000 boeke is die afgelope maand deur skole van regoor die land vir die Club21-skool vir kinders met downsindroom ingesamel.
Skole, ondernemings help bou aan droombiblioteek
Die Club21-leersentrum vir jongmense met downsindroom se droom is om ʼn volwaardige biblioteek op te rig om hulle verder te bemagtig om die wêreld daarbuite te betree.
Ma’s, gemeenskap span saam om leessentrum vir skool te bou
“Vir ons is dit baie belangrik dat ons kinders [met Downsindroom] daardie boek fisies moet vashou, sy taal kan ontwikkel, ʼn liefde vir lees kweek en beter met die buitewêreld kan kommunikeer.”