Dit is meer as twee dae en twee nagte ná die aardbewing en reddingswerkers spook stééds in die snerpende koue om oorlewendes van onder die puin te bevry.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 Februarie 2023
SA Toerisme wil Tottenham-‘oopvlekker’ ondersoek
“Die enigste ‘forensiese ondersoek’ wat hier gedoen moet word, is na die onderhandeling self en wie daarby sou gebaat het,” sê die DA.
Rassie se boek binnekort op die rakke
“Baie mense het ʼn opinie oor my, maar min mense ken die ware ek. Dié boek stel my in staat om te vertel wie ek werklik is.”
Du Plessis brand om te speel ná beseringsterugslae
Jacques du Plessis hoop nou om deel te wees van die Bulls-span wat die Stormers volgende Saterdag op Loftus pak.
Weerdiens waarsku teen swaar reën
“Modder- en rotsstortings is ook moontlik.”
Toetse bevestig derde cholera-geval in SA
Dié pasiënt is die eggenoot van die eerste bevestigde pasiënt.
Onnie se ysterman-droom moet wag ná ongeluk
Friedl Theron kan niks van die ongeluk onthou nie, aangesien sy harsingskudding opgedoen het.
Video: Oud-bok betrap ‘boef’ op heterdaad
Die beweerde winkeldief het nie juis ʼn kans teen een van die land se beste voormalige binnesenters gestaan nie.
ToekomsVenster: Wie is belangriker?
Is ek belangrik vir God? Absoluut. Het Hy ʼn plan met my lewe? Sonder twyfel.
Komitee steek stokkie voor Tottenham-ooreenkoms
Die portefeuljekomitee vir toerisme sê SA Toerisme se voorlegging is vol teenstrydighede en skep meer vrae as antwoorde.
Dis Nortjé se vaart teen Miller, Buttler se slaankrag
Die Pretoria Capitals en die Paarl Royals speel vandag op die Wanderers in die eerste halfeindstryd van die SA20-toernooi.
Ma’s, gemeenskap span saam om leessentrum vir skool te bou
“Vir ons is dit baie belangrik dat ons kinders [met Downsindroom] daardie boek fisies moet vashou, sy taal kan ontwikkel, ʼn liefde vir lees kweek en beter met die buitewêreld kan kommunikeer.”
‘Finale nekslag’ vir toerisme-rasfonds
Die land se hoogste hof het Woensdag beaam wat AfriForum en Solidariteit al lank glo.
Vaalharts-boere betoog teen beurtkrag
“Dis nou die tyd dat Eskom en die regering landbouers se situasie en bekommernisse ernstig opneem.”
Bokke kan nie doedelsak-waarskuwing ignoreer
Skotland maak deesdae sy stem dik op die rugbyveld en die Springbokke sal dit nie kan bekostig om die doedelsakspelers te onderskat wanneer hulle op 10 September teen mekaar in Frankryk speel nie.
Nuuskommentaar: Praktiese wysheid ontbreek in sokker-borgskap
Ongeag hul mooi regverdigings drup hierdie projek van ʼn laat-hulle-koek-eet-sentiment. Dit is dwaas en uiteindelik net ten koste van ons.
Klasaksie oor silikose kry hupstoot in appèlhof
In hierdie stadium maak 69 applikante deel uit van die saak en ʼn proses is aan die gang vir ander mynwerkers om ook deel te word van die hofsaak.
Verdagte vas na nóg ʼn voorval by Voortrekkermonument
ʼn Veiligheidswag is van sy selfoon beroof.
SA slaggereed vir Sona
Die polisie het onderneem om streng op te tree teen diegene wat poog om die staatsrede te ontwrig of die wet met opset te oortree.
Royals glimlag, ondanks nederlaag
Die opwindende SA20-toernooi staan einde se kant toe en die Paarl Royals het net genoeg gedoen om vir die uitspeelwedstryde te kwalifiseer.