Die Johannesburgers kon laas in Desember 2021 met ʼn Suid-Afrikaanse span in die Verenigde Rugbykampioenskap afreken. Hulle het egter vandag as oorwinnaars van die veld op Loftus gestap.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Maart 2023
Kom kuier op die strande van die Overberg-streek
Wat het ware noord, een van die langste strande in die suide en ʼn nasionale monument met mekaar te doen? Dit is waar die Overberg-distrik se strande bymekaar kom.
VRK-reeks: Stormers trap Sharks se tjank af
Vergeet maar van Nuweland, die Kaapstad-stadion in Groenpunt is die Stormers se grootste bondgenoot in rugby. Dit was die Stormers se 11de opeenvolgende oorwinning in dié stadion.
Dané sal in WPL wil blom
Die Royal Challengers Bangalore het ook die heuningkwas uitgehaal om Dané van Niekerk se krieketvaardighede te beskryf. Die Protea-ster was vroeër nie deel van Suid-Afrika se uitstekende T20-Wêreldbekerveldtog nie.
Swartlandse planmakers verseker hul eie inkomste
Hoe gemaak as jy en jou vrou werkloos is, julle in ʼn klein plattelandse dorpie woon waar werkgeleenthede skaarser as hoendertande is en jul bankrekening wys nul? Hoewel dit ʼn redelik algemene verskynsel ná Covid-19 in Suid-Afrika is, inspireer die manier waarop hierdie Swartlandse egpaar planne beraam het om ʼn inkomste te genereer.
Fase 2-beurtkrag Sondag, maar net paar uur
Die kragvoorsiener het Saterdag aangedui dat Suid-Afrikaners kan uitsien na effense verligting in beurtkragfases vir Sondag.
Genadedood vir ma wat vyf kinders vermoor
Sy het haar seun en vier dogters, tussen drie en 14 jaar oud, op 28 Februarie 2007 vermoor.
Twee Mosambiekers oor stropery gevonnis
Die twee broers is met ʼn jaggeweer (sonder ʼn lisensie) betrap en het drie patrone, drie sakke, ʼn mes en ʼn byl in hul besit gehad.
Foto’s: Oranjerivier se water begin sak
Vakansieoorde, inwoners langs die rivieroewer en boere langs die Oranjerivier in die Upington- en Augrabies-omgewing is die swaarste getref.
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Met Maroela en Dream Hotels and Resorts se Bruid van die jaar-kompetisie, staan jy die kans om ʼn tweede wittebrood vir jou en jou geliefde te wen!
Zahn voel weer son op haar gesig ná donker seisoen
“Ek het eers deur my liedjies vergifnis en vrede gevind. Musiek en woorde het gehelp met die genesingsproses.”
Die vet weet, ons moet hokaai!
Daar word geraam dat meer as 1,9 miljard mense teen 2035 vetsugtig gaan wees, oftewel ’n skokkende kwart van die wêreldbevolking. Altesaam 50% van alle volwassenes in Suid-Afrika is verlede jaar luidens die Global Obesity Observatory as oorgewig of vetsugtig (obees) geklassifiseer.
Blouapie van smokkelaars gered
“Die apie is oor twee provinsies heen vervoer sonder enige permit. Hy is byna oor die grens van Lesotho gesmokkel.”
MRK ondersoek rassisme in sy eie kringe
“Die kommissie het onverpoosd baklei teen rassisme en sal daarmee voortgaan, selfs in sy eie kringe.”
‘Saving Private Ryan’-akteur oorlede
Die akteur het oor die dekades heen met van Hollywood se grootste sterre gewerk.
Gewapende roof by Spur in Hartenbos
Vyf gewapende mans het die restaurant betree en personeel aan diens gedreig.
Drie van GWK gevonnis oor geldwassery, korrupsie
ʼn Ondersoek deur die Valke het bepaal dat die beskuldigdes GWK uit ʼn bedrag van R5 miljoen bedrieg het.
Boere betoog in Brussel
“Geen toekoms sonder boere nie,” lui een van die plakkate.
Ná valse bewerings word beampte geloof wat baba help
“Ek vra dat mense hierdie storie sal deel om seker te maak dat die feite versprei word en om seker te maak dat ʼn held die erkenning en respek kry wat sy verdien.”
Daniil ontspoor die Novak-wentrein
“Wanneer jy teen Novak Djokovic speel moet jy nie net self op jou heel beste wees nie, maar jy moet hoop dat hy nie ook op alle suiers vuur nie.”