Wallis, wat 20 jaar laas laaste in die Sesnasies-reeks was, het die houtlepel op die rak geplaas deur Italië met 29-17 in Rome te klop nadat hulle rustyd reeds met 22-3 voor was.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 Maart 2023
Ses dood, agt beseer in aanval op gemeente
ʼn Anonieme wenk is in Januarie vanjaar aan die Duitse wapenbeheerowerheid gestuur, waarin beweer word dat Philipp F moontlik aan ʼn ongediagnoseerde sielkundige siekte gely het.
Al minder SAners beloof trou; meer skei
Amptelike data toon dat jou kans om te trou groter in die Noord-Kaap is as enige ander plek in Suid-Afrika.
Fees van die ongekeurdes
ʼn Paar minder bekende spelers het met tennissterre soos Stefanos Tsitsipas, Matteo Berrettini en Denis Shapovalov in Kalifornië afgereken.
Klag gelê oor dreigemente van EFF-staking
“Die EFF se dreigemente is niks anders as ʼn voorneme van terreur en dus hoogverraad nie.”
OB spreek Ramaphosa vry oor Phala Phala-skandaal
Die OB se tussentydse verslag oor of pres. Cyril Ramaphosa enie etiese kodes met die Phala Phala-skandaal oortree het, is Vrydag aan die onderskeie partye gelewer vir hul finale insette.
Proteas beklink toetsreeks op ʼn drafstap
Suid-Afrika het sopas die wedstryd met 284 lopies op die Wanderers gewen om die toetsreeks teen die Wes-Indiese Eilande met 2-0 te beklink.
Moord, aanval ‘beplan’, sê vrou
Dr. Tini de Boer sê sy word nou geteiken nadat sy verlede Vrydag aangeval is op dieselfde plaas waar haar lewensmaat, Frans Venter, vyf maande gelede vermoor is.
Stormsrivierkloof: kajak deur die waterwildernis
Om in die Stormsrivierkloof op te roei, is om ʼn geheim te ontdek. Hoe dieper jy die waterwildernis in vaar, hoe meer voel dit of jy terugbeweeg in tyd.
Vloedwaters verslind kosbare besittings
“Alles – my hele huis, my hele lewe – is weg.”
Sikloon Freddy breek dalk rekord
“Freddy gaan voort op sy roete.”
Wêreldbekertoernooi: Duane steeds uitgeknip vir Bokke
Duane Vermeulen sal 37 jaar en 69 dae oud wees wanneer die Springbokke op 10 September in Marseille se Stade Velodrome hul eerste wedstryd in vanjaar se Wêreldbekertoernooi teen Skotland speel.
Podlitiek: Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek Ernst van Zyl en Arno Roodt president Ramaphosa se kabinetskommeling, wat neergekom het op ʼn lang gewag vir ʼn antiklimaks.
‘Gesonde jong man’ sterf skielik
Sashin van Eyk het uit die buiteland by sy ouers gekuier toe hy skielik siek geword het.
Dirk Meerkotter-kuns in Pretoria uitgestal
“Ons het ʼn behoefte daaraan om my pa se lewe en sy kuns te vier, en wat is dan beter as om dit op hierdie manier te doen.”
Rilee aan die brand in Pakistan
Die Protea-kolwer het sy eie rekord vir die vinnigste honderdtal in die Pakistan Superliga verbeter toe hy die mylpaal in 41 aflewerings bereik het.
Hollywood: Popster kry eie dokkie; plate geniet opnuut gewildheid
’n Dokumentêr oor Lewis Capaldi se lewe en loopbaan sal in April vanjaar op die stromingsreus, Netflix, te siene wees.
Makwarela by die polisie aangekla
Dr. Murunwa Makwarela het in ʼn brief aan die stadbestuurder van Tshwane, Johann Mettler, gesê sy bedanking is nie ʼn erkenning van skuld nie, maar eerder om Tshwane toe te laat om op dienslewering te fokus.
Bravo, Bavuma!
Temba Bavuma het sewe jaar en 48 toetse gewag om die tweede honderdtal van sy toetsloopbaan aan te teken. En dit is ongetwyfeld ʼn spesiale vertoning.
‘Makwarela moet in sy maai vlieg’, sê Cope
Cope sê hy is ook uiters teleurgesteld in die koalisie in Tshwane wat ʼn “blinde oog op dr. Murunwa Makwarela se bedrogspul gedraai het”.