Christiaan Bezuidenhout was op TPC Sawgrass by Ponte Verdra Beach in Florida saam met Adam Svensson van Kanada voor op agt houe onder die baansyfer toe die tweede ronde van die geldryke Spelerskampioenskap weens ʼn storm tot ʼn halt geroep is.
Alles vir Saterdag 11 Maart 2023
‘Saamwerk’ al wat krag-wa deur drif gaan kry
“Die private sektor moet sterk genoeg wees om te bly staan wanneer die staatsdiens omval, sodat ons steeds kan aangaan – en hiervoor is samewerking ongelooflik belangrik.”
Gedagte vir die dag: Bewus van jou doel
Hulle by wie op klipperige grond gesaai is, is die mense wat die boodskap hoor en dit dadelik met blydskap aanneem. Maar hulle wortels gaan nie diep nie en hulle hou net vir ’n rukkie. Sodra daar swaarkry of vervolging ter wille van die boodskap kom, struikel hulle in hulle geloof. (Matteus 13:20-21)