Die sewespartytjie in Kaapstad word net al lekkerder met die Blitsbokke wat binnekort in die bekerkwarteindstryd teen Groot-Brittanje te staan kom.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Desember 2022
Clermont klink Stormers se doppie
Ná ʼn baie goeie vertoning in die eerste 40 minute van hul Kampioenebeker-kragmeting teen Clermont op die Stade Marcel Michelin, het die Stormers in die tweede helfte sleg stoom verloor.
Twee sterf in gru-ongeluk by vulstasie
Twee mense is vanmiddag by ’n vulstasie in Durban dood nadat die bestuurder beheer oor sy motor verloor en by die vulstasie ingeploeg het.
Sharks knak Harlequins ondanks 2 kaarte
Dit sit nie in enige span se broek om ʼn rugbywedstryd te wen as een van die Springbokstutte met sowat 20 minute se speeltyd oor ʼn rooi kaart kry nie.
Parlement kry uitstel vir wysigings aan Kieswet
Die uitstel is egter korter as waarvoor die parlement gehoop het.
Sug van verligting ná inhegtenisneming
“Dit voel of iets van my bors afgeklim het. Ek kan weer my deure oopmaak en asemhaal.”
Uitdaagreeks: Geen wenner op Ellispark
Daar word geen televisie-onderhoude met die wenkaptein gevoer nie, want daar is nie een nie.
Haassiekte versprei al wyer
“Ek huil my elke keer kapot as nog een vrek. Party van hulle het ek self met ʼn bottel grootgemaak.”
Misdaadintelligensie kry nuwe hoof
Meer as 11 000 polisiebeamptes is sedert April vanjaar bevorder in ’n poging om die moraal en welstand van polisielede te verhoog en te bevorder.
Sewesrugby: Blitsbokke smoor Fidji
Die Blitsbokke storm steeds volspoed voort in die Kaapstad-sewestoernooi.
Hollywood: ‘Wednesday’ neem voortou op Netflix; Trevor Noah se plaasvervanger is…
Ná twee weke is ‘Wednesday’ nou met ’n allemintige 752,52 miljoen kykure in die derde plek op Netflix se algehele ranglys vir Engelse reekse.
Elton John ook klaar met Twitter
Sir Elton John blameer die “verandering in beleid”.
SA terug op fase 5-beurtkrag
Ure nadat beurtkrag na fase 4 afgeskaal is, geld fase 5 weer.
Luister: 1914 inspireer eietydse Kerslied
“As ons hierdie Kerstyd vrede en medemenslikheid kan kies, dan dink ek dit is die regte keuse en die beste geskenk vir die wêreld, ons omgewing en jou naaste.”
Veteraansportjoernalis sterf in Katar
Die 48-jarige Grant Wahl het Vrydag tydens die Argentinië-Nederland-wedstryd in die medialosie by die Lusail-stadion inmekaargesak.
Toweragtige Turkye: 7 onvergeetlike ervarings in Istanboel
Vir iemand wat nie juis ʼn stadsmeisie is nie, het Istanboel my voete onder my uitgeslaan. Die Grand Dame van die wêreldstede is die ene sintuiglike verleiding met haar speserye en seelug, eksotika en glorie.
Gholf: Kan die Skot Scott die druk weerstaan?
Wanneer Jamieson Saterdag op Leopard Creek in die derde ronde afslaan, is dit met ʼn voorsprong van drie houe.
45% van SA se kos gaan verlore
Dié vermorsing kos Suid-Afrika sowat R10 miljard per jaar – genoeg om nagenoeg 22 200 kinders elke dag vir ʼn jaar lank te voed.
Hierheen semigreer SA’ners graag
Baie mense wil nie die land verlaat nie, maar verkies dit om elders te verhuis vir beter veiligheid, skoolopleiding en dienslewering.
‘Hoekom het God my ma gevat’
“Hy skryf baie briewe waarin hy vertel dat hy na sy ma verlang. Hy het ook gesê dit is ʼn nagmerrie wat nooit verbygaan nie.”