Die polisiebeampte op die agterste sitplek het gekla dat sy maag seer is. Dit is toe dat sy kollegas besef dat hy in die maag geskiet is.
Lees meerAlles vir Woensdag 29 Junie 2022
DA kla ANC strafregtelik aan
Die opposisieparty sê die Zondo-kommissie na staatskaping se verslag regverdig ’n strafregtelike aanklagte en ondersoek.
Taverne-treurspel: ‘Waak teen bespiegelings’
Alle bewysstukmonsters wat tot dusver geneem is, is reeds na die polisie se forensiese laboratorium gestuur.
PPE-tender onwettig, ongeldig verklaar
Dié tender was reeds 24 uur nadat ’n kwotasie aan die Gautengse departement van gesondheid gestuur is, toegeken.
ToekomsVenster: Hoor die leeu brul!
Hy staan by die deur en klop, leer Openbaring ons, maar jý maak die deur vir Hom oop. Hy sal die deur nie afskop of opdring nie. Hy sal dringend pleit, waarsku en uitnooi, maar die keuse − ja, die keuse − berus by jou.
Kerk loop ook deur onder betogers
Inwoners van Pretoria-Wes vrees vir hul lewe weens gewelddadige betogings en sit boonop al twee dae sonder krag omdat die kragstasie aan die brand gesteek is.
Aanlyn medisyneregister bekendgestel
Die register sal medisyne insluit waarvoor ’n doktersvoorskrif nie nodig is nie.
kykNET groet Aleit met laaste seisoen
“Ek glo dit is belangrik om klaar te maak waarmee ons begin het – Aleit sou niks minder van ons verwag het nie.”
Beamptes in swetsende, spoegende Kyrgios se visier
“Ek het ’n bal geslaan en die ou man het gesê dit is buite spel, terwyl dit nie die geval was nie. As hy jonger was, sou hy moontlik nie só ’n beslissing gemaak het nie.”
RGB mag nie dokter toelatingseksamen weier
Dr. Igme Strauss het in Roemenië by ʼn internasionaal geakkrediteerde universiteit afstudeer, maar is die toelatingseksamen deur Suid-Afrikaanse owerhede geweier.
Jaco Swart ‘verdwyn’
Swart het ook nie sy weeklikse betaling aan sy prokureur nagekom nie.
Fase 6-beurtkrag duur voort
Eskom sê hoewel van die werkers reeds Woensdagoggend vir diens aangemeld het, is daar steeds ’n groot aantal wat nog nie by die werk terug is nie.
Geen borgtog vir Corrie Pretorius
ʼn Verklaring van ʼn ooggetuie dui intussen daarop dat Pretorius moontlik die betrokke aand uitgelok is.
Dodetal styg ná migrante in vragmotor-sleepwa gevind is
“Die voorval beklemtoon die noodsaaklikheid om die multimiljard dollar kriminele smokkelbedryf hok te slaan wat migrante uitbuit.”
200 Tesla-werkers afgedank
Werkers wat hierdeur geraak word, is grotendeels dié wat data van voertuie se outomatiese bestuursbystandstelsel analiseer het.
Nuuskommentaar: Brand, Suid-Afrika, dan word jy beter betaal!
Geweldsprotes in besonder hou dalk goeie korttermynwins vir protesgangers, maar wesenlike negatiewe gevolge vir die ganse land in.
Britse kankerkampvegter verloor stryd teen siekte
Prins William en Kate Middleton, die hertog en hertogin van Cambridge, het ook hul medelye met dame Deborah James se vriende en familie in ʼn Instagram-plasing betoon.
Bystand aan gesinne van taverne-slagoffers
Daar word intussen berig dat die tieners dalk vergiftig is.
Bavuma nie saam na Engeland
Keshav Maharaj en David Miller sal Suid-Afrika se witbalkrieketspanne in die plek van die beseerde Temba Bavuma aanvoer, terwyl Rilee Rossouw ook weer ’n kans kry.
Kultuur in Suid-Afrika – wat gaan onder die oppervlak aan?
ʼn Kultuur wat nie in staat is om introspeksie te doen, aan te pas of homself te vernuwe nie, is gedoem om te stagneer en selfs te versteen.