Dit hou verband met ’n saak waar hy daarvan aangekla word dat hy na bewering ’n polisievrou aangerand het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaco Swart"
Jaco Swart vlug uit SA met vriend se paspoort
Die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart het versuim om vandag in die hof te verskyn vir die beweerde aanranding van ʼn polisievrou.
Saak teen Jaco Swart gaan voort
Besonderhede sal aan die hof sal voorgelê word oor waar Jaco Swart hom bevind en hoe hy daarin geslaag het om die land te verlaat.
Nuwe aanrandingsklag teen Jaco Swart
Die eenheid het van ʼn betroubare bron verneem dat Jaco Swart Suid-Afrika verlaat het en nou in die Verenigde Koninkryk (VK) woon, waar hy na bewering onwettig werk.
‘Hy was skielik ʼn ander Jaco,’ sê ou vriend
Voor Edwin Strydom destyds self deur die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart bygedam is, het hy gedink sy vriend is “nice en altyd vol grappe”.
Duisende steun petisie om Swart swaarder te straf
“Indien mense wel van geslagsgebaseerde geweld aangekla word, word hulle net liggies oor die vingers getik.”
Jaco Swart ‘verdwyn’
Swart het ook nie sy weeklikse betaling aan sy prokureur nagekom nie.
Vroueslaner glo aangerand; kruip nou weg
“Hy vrees vir sy lewe. Hy is selfs te bang om sy foon te antwoord.”
Swaar straf wink vir Swart namate klagte ophoop
Nóg drie klagte van bedrog teen Jaco Swart het onder Maroela Media se aandag gekom.
Nóg klagtes teen Jaco Swart ingedien
Van die slagoffers wat klagte teen Jaco Swart ingedien het, vrees nou vir hul lewe, aangesien Swart nie tronkstraf opgelê is nie.
‘Niemand verdien só ʼn lewe’
“Ek het met als binne my baklei om nie in die kantoor in te gaan nie, want ek het geweet as ek daar ingaan, ek nie lewend daar sou uitkom nie.”
Man oor vrou se aanranding gevonnis
Kringtelevisie-beeldmateriaal het gewys hoe Jaco Swart sy vrou in 2018 slaan, stamp en skop.