Wie dink jy moet die volgende Mej. SA wees?
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Augustus 2023
Man sterf toe seekoei hom in Krugerwildtuin aanval
Kobus de Wet was een van SANParke se senior bestuurders in die omgewingsmisdaadeenheid, gebaseer by Groenkloof in Pretoria.
Momentumbou hoog op Bokke se prioriteitslys
“Elke keer in die aanloop tot ʼn Wêreldbeker-toernooi is daar uitdagings wat deur die land in die gesig gestaar word. Ons beskik oor die unieke geleentheid om weer vir glimlagte op mense se gesigte te sorg.”
Die verlede vervleg op Utrecht
Die Noord-Natalse dorpie Utrecht is waarskynlik nie boaan die meeste mense se lys vir plekke om te besoek nie. Maar stop jy wel daar en vertoef ʼn wyle, soos ek en my familie op ons Julievakansie se bustoer gedoen het, ontdek jy ʼn diamant tussen die steenkool wat daar gemyn word.
Hollywood: Nog ʼn album vir Taylor Swift; skrywers staak al meer as 100 dae
In vandeesweek se nuus uit Hollywood steek die skrywerstaking die 100 dag-merk oor, Taylor Swift reik nog ʼn album uit en Sir Anthony Hopkins is in ʼn Holocaust-rolprent te sien.
Kunstenaar ontdek koesterende waarde van teken en inkleur
Tanya O’Connor, kunstenaar van Gordonsbaai, vertel dat om te teken is vir haar ʼn manier is om haar gemoed te koester. Yolanda Wessels het gaan inloer om te hoor waarmee sy tans besig is.
Musk en Zuckerberg sal dalk in Italië appels swaai
Elon Musk het Vrydag gesê sy krytgeveg met Mark Zuckerberg sal in Italië plaasvind. Owerhede het bevestig daar is gesprekke om ʼn “groot liefdadigheidsgeleentheid aan te bied”.
Watertoevoer na Leeuwkop-tronk afgesny oor wanbetaling
Johannesburg-munisipaliteit het die watertoevoer na verskeie ondernemings afgesny weens agterstallige betalings.
Dodetal styg steeds; Hawaii begin met ondersoek na veldbrand
Die dodetal is na minstens 80 aangepas.
Amerikaner eindig Alcaraz se onoorwonne lopie
“Dit help beslis as jy weet dat jy al vantevore met jou teenstander klaargespeel het.”
In Frankryk se ‘ovaalwêreld’ kraai rugby koning
In ʼn streek in die suidweste van Frankryk word die mure van kamers en kroeë nie met die foto’s van sokkerhelde Kylian Mbappe en Ousmane Dembele versier nie, maar met dié van Antoine Dupont, Cyril Baille en Romain Ntamack. Dít is rugbywêreld.
Saak teen Jaco Swart gaan voort
Besonderhede sal aan die hof sal voorgelê word oor waar Jaco Swart hom bevind en hoe hy daarin geslaag het om die land te verlaat.
Ses in Umlazi doodgeskiet
Die polisie in KwaZulu-Natal het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur na minstens vier gewapende mans wat vermoedelik betrokke was by ʼn massaskietvoorval.
Verkeersbeampte sterf toe minibus haar tref
Sy het eers 1 Augustus 2023 as verkeersbeampte begin werk.
Wêreldbekertoernooi: Is Manie pure (Lib)Bok?
Manie Libbok behoort soomloos die mas in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi op te kom, want die Springbokke se voorspelers sal die grondslag lê en die skrumskakel Faf de Klerk sal hom genoegsaam kan beskerm, of so word daar allerweë gehoop.
Goue Affie laat gewigstootrekord spat
Die 16-jarige Hencu Lamberts het met sy toppoging van 20,17 m die Statebond-rekord in Trinidad en Tobago verbeter.
Taxi-staking: Meer as 71% van leerders het skool misgeloop
“Ons doen ʼn beroep op ouers om Maandag asseblief hul kinders terug te stuur skool toe.”
ACDP eis volledige hersiening van insette oor Bela-wet
Die ACDP sê die teenstrydighede in die verslag, met byna 9 000 insette wat oor die hoof gesien is, is baie kommerwekkend. “Elke stem, elke mening, tel.”
Kranslegging vier Langenhoven se 150ste geboortedag
CJ Langenhoven was ʼn kampvegter vir die erkenning van Afrikaans as amptelike landstaal.
Vier aangekeer ná transitorooftog
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn transitorooftog Vrydagoggend in Mpumalanga.