ʼn 18-jarige man is in hegtenis geneem ná hy glo op heterdaad betrap is waar hy ʼn driejarige dogtertjie verkrag.
Alles vir Saterdag 12 Augustus 2023
Drie sterf toe sloot inval
Drie kontrakwerkers van die Tshwane-munisipaliteit is Vrydag oorlede toe ʼn sloot op hulle ingeval het.
Gholf: Ashley-hulle beland onder die valbyl
Dit was ʼn goor Vrydagmiddag vir Suid-Afrika in die Britse Ope vir vroue wat in Surrey buite Londen gespeel word, want nie Ashleigh Buhai, Paula Reto of Lee-Anne Pace kon vir die laaste twee rondes kwalifiseer nie.
Aanbeveling gemaak om OB uit haar pos te verwyder
ʼn Meerderheid van die komiteelede was ten gunste daarvan om Busisiwe Mkhwebane uit haar amp te verwyder.
Fase 3-beurtkrag verleng
Fase 3-beurtkrag word Saterdagoggend vanaf 05:00 tot verdere kennisgewing ingestel.
Hoe gemaak as nuwe ‘bure’ plakkers is?
Inwoners van Pretoria sê hulle raak al meer bekommerd oor sogenaamde sluipslapers wat toenemend gehuggies op openbare grond, sypaadjies en parke naby gevestigde residensiële gebiede oprig. Oplossings vir die probleem blyk egter uiters kompleks te wees.
Gedagte vir die dag: Die Seun van die mens (deel een)
“Troos is hier vir ons dus ook! Versterking, terwyl alles vererger. Ons het nie maar net ʼn vae hoop nie, dit is ʼn vaste verwagting van die dinge wat kom.”