Woolworths het met onmiddellike inwerkingtreding talle van sy Weense worsie-produkte herroep weens ʼn voorval van kruisbesmetting.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Mei 2023
Jongste Everest-klimseisoen eis reeds talle lewens
’n Maleisiese en ’n Chinese burger is die jongste slagoffers.
Rusland plaas Internasionale Strafhof-aanklaer op gesoekte lys
Russiese owerhede het die Internasionale Strafhof-aanklaer Karim Khan op ’n “gesoekte” lys geplaas nadat die hof in Maart ’n lasbrief vir president Wladimir Poetin se inhegtenisneming uitgereik het.
Oudambassadeur Denis Worrall oorlede
“Hy was ’n uitsonderlike individu wie se bydraes as akademikus, sakeman, politikus en diplomaat ’n blywende impak op Suid-Afrika gelaat het”.
Polisielid geskiet toe ‘kabeldiewe’ losbrand
Die polisie in Bloemfontein het ’n soektog na verdagtes van stapel gestuur nadat ʼn polisiebeampte geskiet en gewond is terwyl hy inligting oor kabeldiefstal opgevolg het.
Karpowership: ‘R200 miljard vir een minder beurtkragfase klop nie’
“Dit lyk of die ANC-regering haastig is om Suid-Afrikaners aan ’n belaglike kontrak te bind wat nie die voortslepende elektrisiteitsopwekkingstekort die hoof sal bied nie.”
Woods-saak agter geslote deure beslis
Die hofgeding tussen Tiger Woods en sy gewese vriendin, Erica Herman, sal agter geslote deure aangehoor word.
ToekomsVenster: ’n Veilige plek vir reisigers, soekers en stryders
Die lied sê: “Ek was verlore maar deur sy bloed, is daar nou vrede in my gemoed”.
Kinders sukkel om te lees, só wil SOS help
“Geletterdheid op voetsoolvlak is ʼn belegging in die land se toekoms, en dit is wat ons met hierdie leesgids probeer regkry.”
Waar, o waar is die deugsame huisvroue dan?
Die deugsame vroue in ons wêreld is die hartslag van ons samelewing en as manne gee ons hulle graag die eer en erkenning wat hulle toekom. As hulle dan die lof wat hulle toekom toegesing word, staan hulle in skrille kontras met die leefwyse van die (Un)Real Housewives.
Net ʼn ma: Moenie dat die babavoeding-debat jou kelder, mamma
Glo ek dat borsmelk steeds die heel beste opsie is vir babas? Ook ja. Maar ek weet ook dat die debat oor baba-voeding nooit regtig gaan ophou nie.
Vier positiewe punte in ‘Pirls’-verslag waarop ons moet voortbou
Dit plaas Suid-Afrika 20ste op die lys en toon ʼn baie positiewer ingesteldheid teenoor lees as lande soos Singapoer waar 33% aangedui het hulle geniet dit baie om te lees en selfs die VSA waar slegs 25% van leerders lees baie geniet.
Fliekresensie: Vrolike ‘Book Club’-fliek is dun, maar propvol pret
Hierdie lighartige, kreukelpapierstorie behoort in ʼn hele paar vroue se smaak te val.
ANC vies oor ‘verpolitisering’ van Wes-Kaapse imbizo
“In ʼn tyd wanneer die land se ekonomie besig is om ineen te stort wil gemeenskappe nie leë beloftes hê nie – hulle wil leiers hê met goeie rekords van dienslewering, nakoming van mandate en werklike verandering.”
Leeus, Bulle jag momentum op Ellispark
Al twee spanne het van hul Verenigde Rugbykampioenskap-sterre vir die kragmeting gekies en spelers soos Edwill van der Merwe en Marcell Coetzee sal mekaar die stryd aansê.
Duisende teken petisie oor vee-entstof
“Die veebedryf steier weens die tekort aan entstowwe. Ons sien byna elke dag video’s en foto’s van vrekkende perde wat die ronde doen; boere pleit onsuksesvol om hulp.”
Numsa wil Takatso-kontrak stuit
Die metaalwerkersvakbond sê die ooreenkoms tussen Takatso Aviation en die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) “stink van korrupsie”.
‘Dit gaan goed’ met ‘Die Kaplyn’ se Ilán
“Dit was ’n angsaanjaende ervaring, ek erken dat ek in die oomblik nie oukei was nie, maar ek was kalm.”
Britte dok meer as R3 miljard op vir Elizabeth II se begrafnis
“Die regering se doelwit was dat die gebeure vlot en met die gepaste vlak van waardigheid verloop, terwyl dit ten alle tye die veiligheid en sekuriteit van die publiek verseker.”
Blitsbokke wil sake in Londen regruk
“Die outomatiese kwalifiseringsproses vir die Olimpiese Spele is nog nie verby nie en ons sal hierdie naweek ons heel beste gee.”