Nie Saai of TLU SA kan aan hul lede verduidelik dat hulle op ʼn strategiese plan kan afteken wat landbou op dieselfde trajek as Eskom, Denel, SAL, Onderstepoort of openbare gesondheidsorg wil plaas nie.
Alles vir Vrydag 19 Mei 2023
Video: Diplomaat se vrou in rooftog by Pta-sentrum geteiken
Die Pakistanse ambassade vermoed dat die rowers die diplomaat se vrou dopgehou en toe geteiken het.
Video: ‘Hoendervel-oomblik’ toe skoolorkes besluit basta met beurtkrag
“Die gehoor was meegevoer… Nog nooit het ek so ʼn hartvervullende oomblik beleef nie. Niemand was onaangeraak nie. ʼn Goddelike oomblik in tyd.”
Onbestendigheid laat rand wipplank ry
Everest Wealth sê die rand het nog nie vanjaar ʼn blaaskans gekry nie.
Einde van ʼn era – Rafa uit Franse Ope
“Dit is nie ʼn besluit wat ek neem nie, dit is ʼn besluit wat my lyf vir my geneem het.”
Sukkeldag by PGA vir sterre én SA spelers
Die stryd om die PGA-titel het van meet af vir almal verkeerd begin met spel wat Donderdagoggend vir bykans twee uur vertraag is weens ryp op die gholfbaan.
LEAP-beampte een van drie wat in koeëlreën sterf
“Ek is woedend hieroor en kan die familie verseker dat ons alle moontlike hulpbronne sal gebruik om die moordenaars te laat boet.”
‘Aanstelling van kragminister ʼn flop’
Die National Freedom Party (NFP) sê die aanstelling van Kgosientsho Ramokgopa as minister van elektrisiteit kan vergelyk word met oudpres. Jacob Zuma se besluit om Des van Rooyen destyds as minister van finansies aan te stel.
Kans vir digters, skrywers om te wen
Opskud! Inskrywings vir Ink Skryf in Afrikaans se dig-en-skryfkompetisie sluit op 30 Mei.
GR-beker dié naweek by Zwartkops
Die derde ronde van die GR-beker vind die naweek by Zwartkops-renbaan net buite Pretoria plaas.
Resep-video: Bosbessiebrood
Dié heerlike, gesonde brood kan jy in ʼn oogwink aanmekaar slaan en is perfek vir ontbyt.
Heinrich se honderdtal tevergeefs ná RCB-aanslag
Heinrich Klaasen se spoggerige honderdtal was pure veniet nadat Faf du Plessis en Virat Kohli ʼn openingsvennootskap van 172 lopies geniet het.
Gedig: Psalm 8
“Wat is die mens dan dat U hom gedenk het, die mensekind wat U so ryk beskenk het!” Lees hier Totius se alombekende gedig, “Psalm 8”.
Gift of the Givers gryp in met herstelwerk by Charlotte Maxeke
Die brand wat in April 2021 in die hospitaal uitgebreek het, het strukturele skade aan die stoorkamers en aangrensende afdelings van die hospitaal aangerig.
Die impak van kunsmatige intelligensie op die onderwys
Net soos ʼn kompas ons help om te navigeer deur ʼn onbekende terrein, kan KI leerders help om onbekende inligting te verwerk en so die vaardighede ontwikkel wat nodig is om te floreer binne ʼn bepaalde veld.
Sekularisme se nuwe manier van menswees: “maak plek vir LGBTQ+!”
Sekularisme eis nie alleen dat plek gemaak word vir LGBTQ+-persone nie, maar dat die tradisionele kultuur ten gunste van hulle omgekeer moet word.
Sersant tronk toe vir dwelmhandel
Die sersant het aanvanklik tereggestaan op twee aanklagte van moord asook dwelmhandel, maar is op die moordklag vrygespreek omdat hy nie met die sterftes verbind kon word nie.
Een uit vyf gevangenes in Zimbabwe vrygelaat voor verkiesing
Altesaam 4 270 gevangenes, meestal mans, is vrygelaat in wat die Zimbabwiese president, Emmerson Mnangagwa, as ʼn “edele gebaar” beskryf het.
Oudprof van NWU se kinders, broer ook vas vir bedrog
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is na raming uit R438 302 bedrieg.
Gedagte vir die dag: Hy pleit vir jou!
“Ek tree vir hulle in. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié mense wat U aan My gegee het omdat hulle U s’n is.” (Johannes 17:9)