Die Amerikaanse akteur Kevin Spacey het Woensdag, op sy 64ste verjaarsdag, in trane uitgebars toe hy in ’n hof in Londen onskuldig bevind is aan al nege aanklagte van seksuele wangedrag waarop hy tereggestaan het.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Julie 2023
Foto’s: Ramaphosa land in Rusland
Naledi Pandor, minister van buitelandse sake, is tans saam met Ramaphosa in Sint Petersburg vir die beraad.
SA vra Amerikaners om Agoa vroeër te verleng
Ebrahim Patel, minister van handel en nywerheid, het die Amerikaanse regering gevra om die Agoa-ooreenkoms vroeër te verleng.
Foto’s: Kapenaars ruk op teen raskwotas in werkplek
Plakkate wat lui ‘Werk vir almal’ en ‘Die ANC soek jou werk’ is Woensdag omhoog gehou terwyl meer as ʼn duisend ondersteuners van die DA na die parlement opgeruk het.
Staking in Tshwane bring dienste tot stilstand
Burgemeester Cilliers Brink het dit Woensdag duidelik gestel dat die metro eenvoudig nie geld het vir salarisverhogings nie.
Cholera dalk binnekort ‘nuwe normaal’
Ons loop die risiko van herhalende en geïsoleerde uitbrekings totdat aandag aan die land se gebrekkige waterstelsels gegee word.
ToekomsVenster: Hy klop aan die deur
Kies elke dag die kultuur wat by jou status as kind van God pas.
Borgtog vir blouligbeamptes ‘in belang van geregtigheid’
Die agt lede van adjunkpres. Paul Mashatile se presidensiële beskermingspan ontken dat hulle ’n doodsdreigement aan die lid van die publiek gestuur het wat die video van die N1-voorval op sosialemediaplatforms gedeel het.
Luister: ‘Wiele2Wiele’ maak ’n draai by Volkswagen se fabriek
Hierdie week gaan ry “Wiele2Wiele” met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ʼn draai by die Volkswagen-fabriek.
Dodelike brand woed op vragskip aan Nederlandse kus
Hoewel bemanning probeer het om die brand te blus, was hulle onsuksesvol en een persoon is in die proses dood en talle beseer.
Thor tuis ná hy ‘elke land in die wêreld’ besoek het
Hy is die eerste persoon om elke land in die wêreld in ʼn enkele reis te besoek sonder om te vlieg.
Stokes tree in die bres vir Anderson
James Anderson vier sy verjaardag op die vierde dag van die Oval-toets en Engeland-ondersteuners sal vir ʼn vurige boulskof wens wanneer hy die 41 kersies op sy verjaardagkoek doodblaas.
Buhai het visier op nóg ʼn major
Buhai verdedig oor twee weke ook haar gesogte Britse Ope-titel wat sy verlede jaar op Muirfield gewen het.
Luister: Dis pale toe vir rugbyvasvra-aanbieders Adrian, Deoudoné
Dié twee akteurs is gereed om as mede-aanbieders van Koppestamp, kykNET se nuwe, eiesoortige rugbyvasvra-program, te “crouch, bind en set”.
Jani Allan sterf
Die voormalige joernalis, invloedryke rubriekskrywer en kleurvolle persoonlikheid Jani Allan het in ʼn hospies in die VSA gesterf.
Luister: Erns Grundling slaan voet in Frankryk
Van die land se mooiste plekke word besoek, insluitend die Via Podiensis Camino-roete, en natuurlik word daar lekker in Frans geëet en gedrink.
Onderwyser by Crawford College afgedank oor rassisme in klas
Die onderwyser het glo vir leerders gesê dat hulle nie gekrenk moet voel deur bepaalde woorde nie omdat hulle nie deur apartheid geraak is nie.
Samesmelting van Takatso, SAL nog ’n stap nader
Die Mededingingstribunaal het daartoe ingestem dat die Takatso-konsortium ’n meerderheidsbelang in die sukkelende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) koop. Dié transaksie is egter goedgekeur onderworpe aan sekere voorwaardes.
Groente, vrugte, melk al weer duurder
Die jaarlikse kragtariefverhoging wat op 1 Julie in werking getree het, het boonop “nog meer kos van die borde van hardwerkende Suid-Afrikaners en hul kinders gehaal”.
Polo pas álmal
Die sedan en Vivo is bekostigbaar, die volvet-Polo is luuks en die GTI is ʼn vuurvreter van formaat. Volkswagen het ʼn Polo vir elke plegtigheid. Lees Brendon Staniforth se indrukke hier.