Jacques Potgieter se rugbypad het al ’n paar wye draaie gemaak: Hy was al in aksie vir die Bulls, Sharks, Toulon en Waratahs.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rugby"
Klink ’n glasie vonkelwyn op Duane
Springbok-hardebaard en Bulle is SA Rugby se beste.
Rose begin op wêreldranglys verlep
Bokke steeds die beste, selfs 486 dae ná laaste wedstryd.
Bulle hardloop futlose OP voos
Die Pretorianers het ’n amperse kriekettelling in dié wedstryd opgestapel. Trouens, Indië sou só ’n telling vroeër vanjaar in Adelaide verwelkom het toe die Aussies hulle op 36/10 teen die planke gehad het!
Swanepoel sink Pumas-skip al skoppend
Laat ons nie doekies omdraai nie: die Pumas kán rugby speel. Hulle sal egter nog moet leer om die uitklophou te plant en nie net die spanne die skrik op die lyf te jaag nie.
Sesnasies-kragmeting uitgestel
Meer as tien Fransmanne het al positief vir Covid-19 getoets.
Pienaar terug in Cheetahs-trui teen Stormers
“Ek is baie opgewonde om weer te speel en net betrokke by die span te wees.”
Kanonpoot Swanepoel bly in Leeuland
Hy is een van drie spelers wat hul kontrakte met die Johannesburgers verleng het.
Gewilde All Black hang tokse op
“Dan Carter was die beste aanvallende losskakel ooit, maar…”
Blitsige Tambwe ook in Bulkraal
“Ons is opgewonde om saam met hom te werk en sy toorkunsies op die veld te sien.”
Am bly eers Hoofhaai, al is Kolisi in Durban
“Ek word nie soggens wakker en dink ek wil kaptein wees nie; inteendeel, ek is net mal daaroor om rugby te speel. Dit is die heel belangrikste vir my en daarom wil ek ’n Springbok wees.”
Ranglys sê Bokke steeds die beste
Om vir 466 dae eerste op die punteleer te bly – sonder om ’n enkele wedstryd te speel – nou dít wil gedoen wees.
Mening: Bulle se vreugde en rede vir optimisme vir SA-klubrugby
Kyk ook sommer na wat op Loftus aangaan waar daar tans vier trofeë in die land se belangrikste vier kompetisies pryk: Die Super Rugby Unlocked, die Curriebeker, die o. 21-Kampioenskap se beker en ook dié vir die o. 19’s wat in 2019 gewen is toe hulle laas gespeel het.
Van der Merwe tot Le Roux: Almal deel van Sesnasies-aksie
Die Sesnasiesreeks begin in alle erns hierdie naweek. En oudergewoonte is daar weer ’n hele paar Suid-Afrikaans gebore spelers in die Europeërs se spanne.
Australië wil Leeus-rugbyreeks teen Bokke aanbied
In Australië is die virus grootliks in bedwang en Andy Marinos, die nuwe uitvoerende hoof van Rugby Australië, sê die land is in die posisie om as gasheer vir die toer op te tree.
Curriebeker kry ook staanplek op Loftus
Die Bulle het dié voorreg 11 jaar laas gesmaak.
Sean en Jake kies hul spanne
Van Am en Bosch tot Arendse en Van Staden.
Tsimba word deel van Tukkie-afrigterskorps
“Die onus rus op my skouers om die spelers se vertroue te wen sodat ek weet wat hul sterk punte is. Dit is iets wat my baie gehelp het toe ek vir die Cheetahs gespeel het en Rassie Erasmus ons kaptein was.”
Curriebeker-eindstryd: Eindstrydseges is gelykop
“Morné en Duane kan egter die verskil tussen die twee spanne wees.”
Jake besing Duane se lof
“Hy weet wanneer dinge sal werk; jy moet hom net vertrou. ’n Mens moet nooit onderskat wat ’n goeie kaptein vir ’n span beteken nie.”