Luister: ‘Wiele2Wiele’ maak ’n draai by Volkswagen se fabriek

(Foto verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ʼn draai by die Volkswagen-fabriek. Hulle was ook by die Mercedes-Benz AMG Performance-toer by die Kyalami-renbaan. Hulle verduidelik alles oor ratkasolie vir die wenk van die week en vertel van onvergeetlike ysterperd-reise.

  • Luister na die jongste episode van Wiele2Wiele hier boaan die teks.

Carl gaan ry met Volkswagen Polo’s in Kariega en maak ‘n draai by die VW fabriek. Nicol was by die Mercedes-Benz AMG Performance-toer by die Kyalami renbaan en Mike deel algemene nuus. Die manne gesels ratkasolie vir die wenk van die week en dan oor onvergeetlike yesterperd-reise.Carl drive Volkswagen Polos in Kariega and visit the VW factory. Nicol was at the Mercedes-Benz AMG Performance Tour at the Kyalami Race Track and Mike shares general news. For the tip of the week they talk about gearbox oil and then about unforgettable motorcycle journeys.Volkswagen #Polo #VWPoloFamily #VWPolo #VWPoloVivo #VWPoloSedan Mercedes-Benz South Africa #MercedesAMG #AMGPerformanceTour #AMGTour #MercedesBenzConstantiaberg #dealership ???? #VWSA #MercedesBenzSATip of the Week & Motorcycle Footage: Videvo By #VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, July 26, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.