ʼn Verdagte is doodgeskiet en sy twee makkers kon daarin slaag om te ontsnap nadat polisiebeamptes hulle wou voorkeer en ʼn skietgeveg uitgebreek het.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Oktober 2020
Fritz woedend oor talle skietvoorvalle in Kaap
“Die vlaag skietvoorvalle wat ons die afgelope week in die provinsie gesien het, is heeltemal onaanvaarbaar.”
Hofbeampte, nog een vas vir veediefstal
Twee mans is in hegtenis geneem nadat die polisie op ʼn plaas buite Vryheid in KwaZulu-Natal op ʼn groep toegeslaan het terwyl hulle beeste geslag het.
Verpletterende nederlaag vir OB
Die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, het ʼn nederlaag in die Wes-Kaapse hooggeregshof gely met haar argumente wat verpletterend verwerp is.
Senekal-boer die naweek agter tralies
André Pienaar (51) het Vrydag in die Senekal-landdroshof verskyn.
ToekomsVenster: ’n Genadige God
Hy maak ʼn nuwe begin met mense wat dit nooit kan verdien nie. Sy genade is vriendelik en uitnodigend.
Foto’s: Moordverdagte terug in SA, dán in hof
Gerhard Jansen van Vuuren het Vrydagmiddag in Suid-Afrika aangekom.
Geskiedenisfoendie kry FAK se eerste olimpiadeprys
“Die FAK wens nie net die wenners nie, maar elke deelnemer geluk met die hoë gehalte van die werk en standpunte wat goed deurdink is.”
Man lewenslank tronk toe ná hy tweejarige vermoor
Met die polisie se aankoms by die toneel is vasgestel dat die kind in die bolyf gesteek is.
Man gevonnis vir verkragting van seuntjie
Die jong man het deurgaans skuld ontken.
Landelike veiligheid: Agri SA maan tot kalmte
“Hierdie misdade word nou ʼn skokkende werklikheid en lei tot die opbou van emosies. Ons leiers vind dit toenemend moeilik om hierdie gevoelens te laat bedaar.”
Die wêreld in foto’s – 9 Oktober 2020
Te midde van die Covid-19-pandemie het aanhangers van die Iranse sanger, Mohammad Reza Shajarian, buite die Jam-hospitaal in Teheran getreur ná sy afsterwe.
Vrou ure later gevind ná KZN-plaasaanval
ʼn 54-jarige vrou wat glo Woensdagaand op ʼn plaas in die Stanger-omgewing in KwaZulu-Natal aangerand is, is eers etlike ure daarna in haar huis deur paramedici gevind en behandel.
Beloning uitgeloof ná moord buite Groblersdal
Raymond Gregory Papapavlou is Maandag kort ná middernag met verskeie skietwonde in ’n plaashuis aangetref.
Kinnear-moord: Saak weer uitgestel
“Hopelik sal ons dan weet of die saak in ’n nuwe hof kan voortgaan.”
Masuku van pligte onthef
Volgens Makhura het die SOE bevind dat Masuku versuim het om sy pligte ingevolge die Grondwet en die Wet op Openbare Finansiële Bestuur na te kom.
Konferensie vir skrywers van romantiese fiksie aangebied
“Het jy onlangs jou heel eerste manuskrip begin skryf? Of het jy reeds een wat gereed is om uit die donker laai te ontsnap? By ROSAcon sal jy hope skryfwenke, raad en inspirasie kry om dit te voltooi,” sê Margarethie Bredenkamp.
Kom ons onthou weer die lesse van Vegkop
Ons moet vandag weer die lesse uit die Slag van Vegkop onthou en dit van toepassing maak op plaasveiligheid wat vir ons tans so ’n groot uitdaging is.
Nuuskommentaar: Ons sál self
Die Afrikaner het homself telkens ekonomies, maatskaplik en kultureel opgehef.
Die Nobelprys vir Vrede gaan aan…
Sowat 211 individue en 107 organisasies is vanjaar vir die prys benoem waaronder die WGO en Greta Thunberg, die Sweedse omgewingsaktivis.