Individue en gemeenskappe is 30 jaar na ’94 beslis meer vry. Maar die oorsaak van dié vryheid is as gevolg van onbeplande gevolge, nie doelbewuste optrede nie.
Lees meerAlles deur die skrywer Barend Uys
ʼn Hardekool het geval
Eerste minister en prins Mangosuthu Buthelezi was ʼn gerespekteerde vriend van die Afrikaners. Die afbeelding van sy oupa se oupa langs Andries Pretorius binne die Voortrekkermonument lewer stille getuienis dat dié vriendskap se wortels geslagte terug lê.
Koning Dinuzulu en generaal Lucas Meijer
Junie is ʼn belangrike maand in die gesamentlike geskiedenis van die Afrikaners en die Zoeloes.
Om konings Dingane én Mpande te onthou
Wanneer ons in die Voortrekkermonument staan, moet ons verby die onderhandelingstafel van koning Dingane en Piet Retief óók kyk na koning Mpande en Andries Pretorius, wat as bondgenote langs mekaar staan.
Federale werklikhede aan die suidpunt van Afrika
Federalisme en die desentralisering van mag wat daarmee gepaardgaan is ʼn meer organiese manier waarop die risiko’s (en geleenthede) van die menslike toestand bestuur en benut kan word.
ʼn Saadjie het ʼn boom geword
Op 6 April 1652 seil die eerste skepe onder leiding van Jan van Riebeeck Tafelbaai binne, hierdie jaar presies 370 jaar gelede.
Die dag toe ek ‘n koning ontmoet het
Selfs as ek net weer hieraan terugdink, kry ek hoendervleis. Om te kan beleef hoe kultuur en tradisie – onder baie moeilike omstandighede – oor eeue heen bewaar is, is besonders.
’n Beproefde benadering
Die hoek waaruit jy na die wêreld kyk, bepaal wat jy sien en wat jy doen.
Kom ons onthou weer die lesse van Vegkop
Ons moet vandag weer die lesse uit die Slag van Vegkop onthou en dit van toepassing maak op plaasveiligheid wat vir ons tans so ’n groot uitdaging is.
Bartholomeusnag, die pandemie en Van Wyk Louw
Is hierdie gebrekkige kennis van ons voorouers se ervaring een van die oorsake van Afrikaners se optrede – en gebrek aan optrede – vandag?
Die wet van onbeplande gevolge
Só het die ANC-regering se eie optrede, wat hulle sekerlik geglo het sal hul posisie verstewig, daartoe gelei dat hulle van hul mees wetsgehoorsame burgers vervreem en tot verset beweeg het.
Die Slag van Bannockburn – ’n Skotse vryheidsles
Die Slag van Bannockburn (Bannock-spruit) was een van die opspraakwekkendste gebeurtenisse in die Skotse geskiedenis.
Daar ís iets wat jy kan doen
Die een goeie ding wat Covid-19 veroorsaak is dat dit ons dwing om nuut te dink, weer te waardeer wat ons het, en ons aanspoor om anders op te tree: óns het die vermoë om deur ons dade ware gemeenskapslewe weer terug te bring.
Hou moed, hou kop; boweal: behou jou geloof
Wat gaan jy antwoord as jou kleinkinders jou eendag vra wat jy in hierdie tyd gedoen het? vra Barend Uys.
Wees ’n goeie burger – dis nóú meer as ooit ook in jou belang
Burgerskap behels ook verantwoordelikheid wat uitkring.
Op reis na die toekoms
Die hardehoutkole van ons voorouers en geskiedenis gloei in ons. Ons moet onthou hoe die vlam in die verlede telkens uit die as van vernietiging opgevlam het en dan met ywer bou aan ’n mooi toekoms vir ons – hier in Afrika!
Onthou Retief en Dingaan…
Wat is die lesse wat ons vandag moet leer uit die geskiedenis van Piet Retief en Dingaan?
Zoeloes en Voortrekkers – nader aan die waarheid
Dit is nodig om te beoordeel of Ramaphosa gebalanseerd met die geskiedenis omgegaan het met sy verwysing na die Voortrekkers as “invallers”.
Vir dié wat bly
’n Ontnugterde belastingbetaler skryf ’n rukkie gelede dat belastingbetalers wat die vermoë het, ’n morele plig het om hul finansiële ondersteuning van die onderdrukkende bestel te onttrek deur te emigreer.
Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?
Uit die reaksie van die gehoor was dit duidelik dat Mbete se antwoorde ’n tamaai verleentheid vir die Suid-Afrikaanse regering was – veral vir die regerende party.