Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het pas die jongste bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Maart 2020
President gaan nie nasie vanaand toespreek
Pres. Cyril Ramaphosa gaan nie meer vanaand die nasie oor die jongste stand van sake rakende Covid-19 toespreek nie.
Dinge sal nooit weer dieselfde wees nie, en dis dalk goed
Daar is hoop. Daar gaan ’n tyd kom wat die virus verby gaan wees. Daar gaan ’n tyd kom wat ons ’n inenting het daarteen. Daar gaan ’n tyd kom wat ons terugkeer na normaal. ’n Nuwe normaal.
Emirates skort passasiersvlugte op
Emirates het verlede jaar ongeveer 58 miljoen passasiers vervoer.
5 gratis apps vir oefeninge by die huis
Self-isolasie hoef nie die einde van jou oefenprogram te beteken nie; gebruik hierdie apps gratis by jou huis.
Standard Bank kondig ‘betaalvakansie’ vir kleinsake, studente aan
Standard Bank het ʼn sogenaamde “betaalvakansie” aangekondig vir kleinsakeondernemings en studente wat lenings by die bank het.
Wees ’n goeie burger – dis nóú meer as ooit ook in jou belang
Burgerskap behels ook verantwoordelikheid wat uitkring.
Man hardloop marathon op sy balkon
“Ek wou ’n bietjie humor aan die hele isolasie-tydperk verskaf, terwyl ek aan myself wou bewys dat ek steeds ’n marathon kan hardloop – ongeag die omstandighede.”
Australiërs nou ook in afsondering
Verskeie lande wêreldwyd het inwoners die afgelope weke in afsondering geplaas.
Waterveiligheid: Wat ouers moet weet
“Ek wens mense wil besef dat geen, maar geen kind, al is hy ʼn goeie swemmer, 100% waterveilig is nie. ʼn Ongeluk gebeur in ʼn oogwink.”
Polisieman buite sy huis doodgeskiet
Speurders was tot laataand op die toneel om leidrade en bewysstukke bymekaar te maak.
Afrikaanse bekendes se moet-kyk-lysies vir die isolasietydperk
Maroela Media het by ʼn paar bekendes in die vermaakbedryf uitgevind watter reekse of rolprente hulle na sou kyk indien hulle vir ʼn tydperk in isolasie sou wees.
Shane Warne doen wéér sy deel
“Dit is ’n moeilike tyd dié en ons moet almal saamwerk om ons gesondheidsektor by te staan sodat hulle die virus kan beveg en lewens kan red.”
Bethal-dubbelmoord: Polisie soek dié man
Dr. Hannes Beukes (70) en sy vrou, Ibel (67), se liggame is Woensdag in hul voertuig in ʼn veld digby die Bethaldam op die dorp gekry.
Ramaphosa spreek nasie later vandag toe
Die president se toespraak sal regstreeks op talle radiostasies, televisiekanale en aanlyn uitgesaai word.
Hoe verskil ʼn noodtoestand van ʼn ramptoestand?
Sedert die vergadering tussen pres. Cyril Ramaphosa en opposisieleiers Woensdagoggend toe die moontlikheid van ʼn noodtoestand genoem is, het vrae ontstaan oor die verskil tussen ʼn ramptoestand en ʼn noodtoestand.
Bejaarde man in huis vermoor
Die 76-jarige Koos Dreyer is Vrydagaand dood in sy huis in Groblersdal in Limpopo gevind.
Foto’s: Sport deur die lens
Maroela Media se sportfotograaf kies sy gunsteling-sportfoto’s.
Gʼn beurtkrag nie noodwendig goeie nuus
Kenners voorspel egter dat minder ekonomiese aktiwiteit Eskom meer kwaad as goed sal doen.
Daar is lesse te leer uit die Spaanse griep van 1918
Die departemente van gesondheid en verdediging moet ag slaan op die lesse van 1918 wat insluit dat voorsorgmaatreëls streng en tot die laaste letter toegepas word.